Iran sal samesprekinge oor sy omstrede kernprogram op 26 Februarie in Kazakstan bywoon, het die land se kernonderhandelaar, Saeed Jalili, Dinsdag in ‘n verklaring bekend gemaak. Die besluit is tydens ‘n telefoniese gesprek tussen Jalili en Catherine Ashton, die Europese Unie se buitelandse beleidshoof, geneem, volgens die Irna-nuusagentskap. Ashton verteenwoordig die sogenaamde P5+1-groep wat die
Lees verder: Iran, P5+1 vergader oor kernprogram in Kazakstan
