Polisie het die 32-jarige verdagte in die bom- en skietaanval in Oslo, Noorweë, waar ten minste 91 mense dood is, as ‘n ‘Christen fundamentalis’ beskryf. ‘n Beampte het Saterdag gesê volgens inligting wat via die internet bekom is wil dit voorkom as die verdagte ‘n ‘Christen fundamentalis’ is. Ten minste 84 mense is Vrydag in
Oslo: byna 100 beseer, talle vermis
Reeds 97 mense is gewond in die twee aanvalle wat Noorweë geskud het, het die polisie Sondag gesê. Dit is die eerste keer dat die aantal mense wat in die bomaanval en skietery beseer is, bekend gemaak word. Volgens die polisie is 92 mense in die aanvalle dood en talle ander is steeds vermis. Sveinung
Afrikaneronafhanklikheid: ons politieke middelgrond
Afrikanerpolitiek is weer hoog mode en haal koerantvoorblaaie. Waarom? Omdat die Afrikaner se toekoms nooit in 1994 aangespreek is nie. De Klerk en Mandela was bloot begaan oor die oprigting van ‘n staat vir “Suid-Afrikaners”, hoofsaaklik swart en Engelssprekend. Met ‘n towerslag is die Afrikaner uit die land weggewens asof Jan van Riebeeck, die Vryburgers,
Lees verder: Afrikaneronafhanklikheid: ons politieke middelgrond
Nuwe volkstaat so groot soos Suid-Korea, Portugal of Oostenryk
Dit is reeds geruime tyd bekend dat ‘n Afrikanermeerderheidsgebied in Suid-Afrika bestaan. Dit beslaan dele van die ou Boererepublieke en Noord-Natal. Deur “grensdorpe” so te verdeel dat Afrikanerbuurte van nie-Afrikanerbuurte geskei word, word ‘n internasionaal aanvaarbare meerderheidsgebied geskep wat tussen 70 000 en 100 000 vierkante kilometer groot is. Hierdie tradisionele Afrikanergebied wat aan al
Lees verder: Nuwe volkstaat so groot soos Suid-Korea, Portugal of Oostenryk
Kwellinge oor klimaat vervaag soos politieke temperatuur styg
‘n Spesiale vergadering van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad is belê waartydens besluit sal word of vredesoperasies uitgebrei sal word om klimaatsverandering in te reken. Daar is selfs sprake van die oprigting van ‘n nuwe omgewingsvredesmag wat groen helms ipv die gebruiklike blou VN-helms sal dra en wat sal ingryp in konflikte wat veroorsaak word
Lees verder: Kwellinge oor klimaat vervaag soos politieke temperatuur styg
Zim wil myne oorneem, jou Amerikaanse ambassadeur uit
As buitelandse mynmaatskappye in Zimbabwe nie voor die September-spertyd voorstelle indien om hulle aandele aan Zimbabwiërs te verkoop nie, kan hulle uit die land gesit word, het ‘n Zimbabwiese minister gesê. “Die mynmaatskappye het tot September tyd om aan die vereistes te voldoen. Indien hulle dit nie doen nie, sal hulle uitgeskop word,” het Savious
Lees verder: Zim wil myne oorneem, jou Amerikaanse ambassadeur uit
Rykes moet meer belas word sê minister
Verhoogde belasting op rykes sal armes in Suid-Afrika bevoordeel, het Bathabile Dlamini, minister van maatskaplike ontwikkeling, gesê. “Ons moet ‘n samelewing hê waar diegene met hulpbronne bereid is om aan diegene te gee wat niks het nie, en almal sal daarby baat,” het sy op ‘n armoedekonferensie in Johannesburg gesê. “Dit mag dalk wees dat
Plakkers slaan inbreker dood
‘n Skare plakkers het ‘n jong man Donderdag doodgeslaan nadat hy na bewering by ‘n huis in Orange Farm ingebreek het, het die polisie gesê. Volgens kapt. Johannes Motsiri het ‘n buurman die 19-jarige swartman betrap toe hy ‘n huis verlaat het waarby hy ingebreek het. “Hy het glo die gesteelde goedere in ‘n asblik
Huureiendomwysigingswet ongrondwetlik
“Die beoogde belastingwysigings aan die Wet op Munisipale Eiendomsbelasting kom neer op niks anders as ‘n ongrondwetlike welvaartsbelasting wat deur plaaslike owerhede gehef word nie,” het mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW en provinsiale leier vir Gauteng, gesê. Die VF Plus het in die verlede reeds sy kommer uitgespreek oor die feit dat eiendomsbelasting gehef word
Gautrein bots ná remme misluk
Mislukte roetinetoetse op remstelsels het daartoe gelei dat die Gautrein gebots het en erg beskadig is. Dié onrusbarende ongeluk het tot nog toe geen nuusdekking ontvang nie. Die ongeluk het op die aand van 16 Junie plaasgevind. Gedurende toetse wat gereeld by dié trein se depot onderneem word om passasierveiligheid te waarborg, wou die remstelsels
