Die Pretoria se hooggeregshofregter Nkola Motata is in die Johannesburgse landdroshof skuldig bevind aan dronkbestuur nadat hy in 2007 teen 'n huis se muur gebots het. “Ek bevind dat jy onder die invloed van drank was toe jy teen ’n muur gebots het,” het landdros Desmond Nair gesê. “As ’n prentjie 1000 woorde vertel, het
Piekolie en abiotiese petroleum, Deel III
In die vorige rubriek het ek aangetoon dat P, die produksie van petroleum in vate per dag, deur ʼn logistieke kurwe beskryf kan word. P gaan deur ʼn maksimum of piek, ʼn toestand wat bekend staan as “Piekolie”. Die beskrywing word sterk deur historiese Amerikaanse olieproduksie gesuggereer: Produksie in die Amerikaanse oliedeelstaat het vanaf die
SAPD ontken vlugtelingbewerings
Brandon Huntley, die Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada toegeken is, het nie een van die sewe keer wat hy na bewering by sy huis aangeval is, ‘n saak by die polisie gemaak nie.
Brandon Huntley, die Suid-Afrikaner wat vlugtelingstatus in Kanada toegeken is, het nie een van die sewe keer wat hy na bewering by sy huis aangeval is, ‘n saak by die polisie gemaak nie.
Sigeuners parasiteer op Britse welvaartstelsel
Die Britse welvaartstelsel, wat deur sowel Konserwatiewe as Arbeiderregerinvgs uitgebrei is, skep soveel buitelandse parasiete dat 'n hele dorpie in Roemenië nou van bedrog met Britse toelaes leef, het 'n ondersoek getoon.

1 September in die geskiedenis
1 September 1900 word die ZAR deur Engeland geannekseer. Lord Roberts was van mening dat wanneer hy in besit van Pretoria, die Transvaalse hoofstad, sou wees die Republikeinse magte hulle aan die Britse gesag sou onderwerp. Op 3 September het die Transvaalse regering n teenproklamasie uitgevaardig wat lui dat die volk van die ZAR 'n vrye en onafhanklike volk is wat weier om hom aan die Britse gesag te onderwerp.

Koloniale taalverwarring
камин в частном домелобановский депутат
Huiseienaar aangekla vir moord op polisieman
'n Huiseienaar van Constantia is Dinsdag in sy afwesigheid aangekla vir die moord op 'n polisieman. Hy het die geregsdienaar wat sy eiendom betree het, noodlottig gewond, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Konstabel Percy Masiu is na bewering in die bors geskiet deur die eienaar nadat hy en 'n kollega Saterdag die huis in Constantia
Terreuraanslag in Athene
'n Groot ontploffing het Athene, die hoofstad van Griekeland, Woensdag geruk en skade aan die Griekse aandelebeursgebou aangerig. 'n Vrou is ook beseer deur glasskerwe van die ontploffing en 'n aantal motors is beskadig, volgens wat die staatstelevisie berig. Om en by dieselfde tyd wat die aanslag in Athene plaasgevind het, het 'n ander ontploffing
Eerste slagoffers van BRT
‘n Polisieman en ‘n passasier is Dinsdagaand aan boord die snelbusdiens (BRT) gewond nadat skote vanuit ‘n minibus in Soweto op hulle gevuur is. Volgens insp. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, het ‘n Toyota Quantum-minibus die snelbus agtervolg en buite die Nancefield hotel op die insittendes losgebrand. “’n Polisieman is in die been getref en ‘n
Kambodja skop Amerikaanse kindersekstoeriste uit
Drie Amerikaners is uit Kambodja geskop weens aanklagte van seksuele misdrywe teen kinders. Ronald Boyajian, Erik Peeters en Jack Sporich word daarvan aangekla dat hulle oorsee gereis het om seks met kinders te hê. Hulle is die eerste oortreders wat as deel van “Operation Twisted Traveler” aan die pen ry. “Twisted Traveler” is ‘n inisiatief
Lees verder: Kambodja skop Amerikaanse kindersekstoeriste uit