Gister het ons by PRAAG ‘n berig gedoen oor die gruwelike mesmoord op mnr. Jan dut Toit (67) van die voorstad Dennesig in Middelburg. Oor die afgelope twee weke woed as’t ware ‘n burgeroorlog in Muldersdrift, net ‘n klipgooi van waar ek woon. Sowel Alyssa Botha (13) as André Jordaan (50) is afgemaai. Vanoggend stuur
Rusland sluit NRO’s oor buitelandse politieke inmenging
Die Amerikaanse regering het Dinsdag verklaar dat hy sy hulpsending in Rusland op Moskou se aandrang sluit, ‘n stap wat ontleders toeskryf aan Russiese bedenkinge oor buitelandsbefondsde sogenaamde pro-demokratiese groepe. Die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling, of USAID, het meer as $2,6 miljard oor die afgelope twee dekades in Rusland spandeer om onder meer te
Lees verder: Rusland sluit NRO’s oor buitelandse politieke inmenging
Drie Afrikanerleiers kritiseer voorstel om Afrikaans uit volkslied uit te haal
Drie Afrikanerleiers het ‘n voorstel dat Afrikaans uit die volkslied weggelaat word, heftig gekritiseer. ʼn Afgevaardigde van die polisievakbond Popcru het Maandag by die vakbondfederasie, Cosatu, se 11de nasionale kongres wat by Gallagher Estate in Midrand voorgestel dat Afrikaans uit die volkslied weggelaat word. Die land se volkslied bevat Afrikaanse en Engelse strofes van Die
Lees verder: Drie Afrikanerleiers kritiseer voorstel om Afrikaans uit volkslied uit te haal
Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie
Die ANC verdraai die prentjie van wat werklik met regstellende aksie in die Suid-Afrikaanse ekonomie aan die gang is, deur die klem op slegs die topposte in die ekonomie te laat val. Volgens die 12de jaarverslag van die Kommissie vir Billike Indiensneming, wat sopas bekend gestel is, beklee wit mans 55% van die topposte. Hierdie
Lees verder: Wittes in topposte is nie die volle verhaal nie
Kaboel-slagoffers se familie wil uit politiek bly
“Ons wil net ons seuns by die huis terughê. Hulle was gewone ouens, wat buitengewone werk in buitengewone omstandighede verrig het om vir hulle gesinne te voorsien.” So sê die gesinslede van die Suid-Afrikaners wat in Afghanistan dood is. Die boodskap van die families van die agt Suid-Afrikaanse lugvaartkenners wat tydens ‘n selfmoordbomaanval in Afghanistan
Lees verder: Kaboel-slagoffers se familie wil uit politiek bly
Drie Chinese by Warden doodgekap
Drie Chinese is in Warden in die Vrystaat doodgekap, het die polisie gesê. Sers. Tshegofatso Modise sê die Chinese burgers se lyke is Sondag omstreeks 10:30 in hul winkel by die Piet Retief Konka Clothing Store in Warden gevind. Ron Ling Chen (31), Li Pin Chen (24) en ‘n 18 maande oue meisie se familielede
Peter de Villiers stof sy reënboogbril af
Peter de Villiers, die Springbokke se voormalige bruin afrigter, het sy reënboogbril weer afgestof sodat hy kan sien hoe lyk swart. En hy sien nie genoeg daarvan in Heyneke Meyer se Springbok-vyftiental nie. Volgens De Villiers is die huidige Bok-span te wit omdat daar slegs drie spelers van kleur ingesluit is in die span. Meyer
Afrikanerman (67) wreed vermoor in Middelburg
Mnr. Johannes Jakobus (Jan) du Toit is vanoggend in sy huis deur twee mans met ‘n mes aangeval en vermoor. ‘n Foto van die plas bloed is intussen op Facebook geplaas (hiernaas). Mev. Anna Maria du Toit is insgelyks aangeval en is in die Midmed-hospitaal opgeneem. Volgens bure van die egpaar het honde in die
Klim van die geldrondomtalie af
Daar is ‘n ou Engelse gesegde wat lui “Money makes the world go round”. Ongelukkig is dit nie waar nie. Dit is energie wat die aardbol in die rondte laat draai. Ons is nou by ‘n kruispad wat energievoorsiening aanbetref. Aan die begin van ons nuwe demokrasie kon Eskom twee keer meer krag opwek as
Rusland onthul reusagtige diamantkrater
Rusland het ‘n groot bron van diamante wat die wêreldmark vir die volgende 3000 jaar van blink klippies sal voorsien. Wetenskaplikes beraam dat daar ‘triljoene karaat’ lê onder ‘n asteroïedekrater in Siberië, meer as tien keer die globale voorraad. Die Kremlin weet van die reserwes wat onder die impaksone van Popigai Astroblem lê sedert die
