Apartheid is ‘n gerieflike slaansak

Zelda Jongbloed, adjunkredakteur van Die Burger, wat so gal braak teen die vorige regering se onderwysbeleid, behoort die volgende feite, wat ’n gerekende konsultantefirma in Johannesburg op die gebied van onderwysstandaarde vir 14 jaar op rekord het, ook onder haar lesers se aandag te bring: In 1994 kon slegs ’n skandalige 51% van Afrika-taliges wat

Lees verder: Apartheid is ‘n gerieflike slaansak

Zim-kleinhandelaars oorweeg herinstelling van krediet

Zimbabwe se handelaars dink weer daaraan om kredietfasiliteite in te stel nadat hulle toestemming gegee is om in buitelandse geldeenhede handel te dryf, het die staatsbeheerde Herald Woensdag berig. Handelsektorrolspelers het aan die koerant gesê dat die ontwikkeling in reaksie was op 'n verbetering in voorraadvlakke. "Die probleem op die oomblik is wie oorweeg behoort

Lees verder: Zim-kleinhandelaars oorweeg herinstelling van krediet

Israel keer Iranse hulpskip op pad na Gasa voor

Die Iranse staatstelevisie het gesê Israel se vloot het 'n Iranse skip wat volgelaai was met voedsel, klere en medisyne wat vir Gasa bestem was voorgekeer en gedwing om na 'n Egiptiese hawe te gaan. Ahmad Navabi, die hoof van die humanitêre groep wat die skip borg, het Woensdag op televisie gesê dat die Israelse

Lees verder: Israel keer Iranse hulpskip op pad na Gasa voor

Toyota-bestuurders koop vrywillig eie maatskappy se motors

Toyota Motorkorporasie se bestuurders soek na nuwe Toyota-motors in 'n poging om verkope te help opstoot en om steun te wys vir die maatskappy, het 'n beampte van die maatskappy Woensdag gesê te midde van Japan se top voertuigvervaardiger se stryd teen 'n globale insinking. Die skuif toon hoe moeilik tye vir Toyota is. Dit

Lees verder: Toyota-bestuurders koop vrywillig eie maatskappy se motors

9 dood in ongeluk in Noordwes

Agt mans en 'n vrou is dood en nog agt ernstig beseer in 'n kop-aan-kopbotsing tussen twee minibustaxi's in Phokeng naby Rustenburg Dinsdagnag, het die Noordwesdepartement van vervoer gesê. "Die ongeluk was tussen 'n taxi wat mense na die omliggende dorpies geneem het en 'n Coin-sekuriteitsvoertuig wat op pad was na Rustenburg," het woordvoerder James

Lees verder: 9 dood in ongeluk in Noordwes

Fitch verlaag Anglo plc se vooruitsig

Die Fitch-graderingsagentskap het die eertydse Suid-Afrikaanse maatskappy wat tans sy hoofkantoor in Londen het, Anglo American plc, se vooruitsig van stabiel na negatief verander. Die agentskap het egter die langtermynlenerstatus en senior ongedekte lenings op enkel-"A" behou, asook die maatskappy se korttermynlenergradering van "F1". Die senior ongedekte gradering van Anglo American Capital plc – Anglo

Lees verder: Fitch verlaag Anglo plc se vooruitsig

Cosatu waarsku leier van KVP

Die konfederasie van vakunies, Cosatu het Dinsdag 'n waarskuwing aan die KVP leier, Terror Lekota gerig dat hy sal in wees vir 'n groot verrassing as hy aanhou om die regte van werkers te bedreig. Zet Luzipho, KwaZulu-Natal se sekretaris vir die kongres van Suid-Afrikaanse vakunies het gesê die federasie was "ontstel deur die konstante

Lees verder: Cosatu waarsku leier van KVP

Zimbabwe-cholera gevalle styg terwyl dokters Mugabe wil aankla

Die dodetol in Zimbabwe se cholera-epidemie het Dinsdag toegeneem tot meer as 2000 terwyl 'n internasionale groep dokters gevra het dat president Robert Mugabe aangekla moet word vir misdade teen die mensdom. Nuwe data van die WGO het getoon dat die wateroordraagbare siekte sedert Augustus meer as 2000 mense dood gelaat het met die hoeveelheid

Lees verder: Zimbabwe-cholera gevalle styg terwyl dokters Mugabe wil aankla

Kaper in jaagtog met polisie in Mamelodi

'n 30 Jarige man is Dinsdag  gearresteer nadat hy 'n voertuig gekaap het en probeer ontsnap het van die polisie in 'n jaagtog in Mamelodi, het die Gauteng polisie gesê. Kaptein Johannes Maheso het gesê die man het 'n groen Mazda gekaap in Garsfontein vroeër die dag. "Polisie het die voertuig sien ry in die

Lees verder: Kaper in jaagtog met polisie in Mamelodi

Vatikaanspan kom in Angola aan voor pouslike besoek

'n Afvaardiging van die Vatikaan het Dinsdag in Angola aangekom ter voorbereiding van die besoek van pous Benedict XVI aan die olieryke katolieke suidelike Afrika land, het die staatsbeheerde ANGOP agentskap gesê. Die groep, wat gelei word deur biskoppe Alberto Gasbarri en Paopo Corvini, sal 5 dae in Angola spandeer en land se kerkleiers ontmoet

Lees verder: Vatikaanspan kom in Angola aan voor pouslike besoek