Afrika-leiers by ‘n beraad in Addis Abeba in Ethiopië het besluit dat geen dienende Afrika-leier voor enige Internasionale Hof kan verskyn nie. Hulle het ook besluit om die VN Veiligheidsraad te versoek om by die Internasionale Strafhof aan te dring op die uitstel van die verhoor van die Keniaanse president Uhuru Kenyatta en die adjunkpresident
Lees verder: AU besluit geen dienende leier mag voor IS verskyn nie
