Noorweër by terreuraanval in Nairobi betrek

Abdukadir Mohamed Abdukadir
Abdukadir Mohamed Abdukadir

Noorweë se intelligensie-agentskap, PST,  het ‘n ondersoek begin om vas te stel of een van dié land se burgerlikes betrokke was in die bloedbad in die Westgate-winkelsentrum in Nairobi, Kenia, in September.

Al Sjabaab, wat bande met Al-Kaïda het, het verantwoordelikheid aanvaar vir verlede maand se aanval, waarin minstens 67 mense gesterf het.

“Gegrond op die inligting dat ‘n Noorweër dalk betrokke was in die aanval op ‘n winkelsentrum in Kenia drie weke gelede, het PST besluit om ‘n ondersoek te begin,” lui ‘n verklaring van die agentskap. – Sapa/AFP

5 thoughts on “Noorweër by terreuraanval in Nairobi betrek”

  1. Noorwee skenk bitter graag geld vir elke nie blanke radikaal wat met ‘n geweer rondhardloop en die Westerse beskawing wil vernietig. Soos meeste van die Skandinawiese lande is hulle eie ou moslem probleempie besig om daagliks groter te word. Hulle was en is ook ‘n groot ANC “sponsor”, geldelik en andersins. Sal nie verbaas wees as van hulle donasiegeld in Al-Shabaab se “warchest” is nie.

  2. We Invented Jesus Christ

    Biblical scholars will be appearing at the ‘Covert Messiah’
    Conference at Conway Hall in London on the 19th of October to present this controversial
    discovery to the British public.

    [Jesus Christ] may be the only fictional
    character in literature whose entire life story can be traced to other sources.

    London (PRWEB UK) 8
    October 2013

    1.
    American Biblical
    scholar Joseph Atwill will be appearing before the British public for the first
    time in London on the 19th of October to present a controversial new discovery:
    ancient confessions recently uncovered now prove, according to Atwill, that the
    New Testament was written by first-century Roman aristocrats and that they
    fabricated the entire story of Jesus Christ. His presentation will be part of a
    one-day symposium entitled “Covert Messiah” at Conway Hall in Holborn
    (full details can be found athttp://www.covertmessiah.com).

Maak 'n opvolg-bydrae