Diensleweringsgeweld kring uit

Dele van Mpumalanga en Gauteng is dié week tot stilstand gedwing deur gewelddadige diensleweringsopstande. Inwoners van Sakhile buite Standerton, van Belfast en Nelspruit in Mpumalanga, van Palm Ridge in Alberton, en van Diepsloot, noord van Johannesburg is opstandig oor die regering se gebrek aan diens. ‘n Woordvoerder van president Zuma het die geweld intusssen veroordeel.

Lees verder: Diensleweringsgeweld kring uit

Dan Roodt: Nkosi, seën ons met apartheid

In Suid-Afrika is die werklikheid altyd vreemder as fiksie. Elke dag lees ons van nuwe absurditeite, soos betogers teen “dienslewering” wat munisipale kantore afbrand, vermoedelik in ‘n poging om “dienslewering” te verbeter. As jy die polisie bel, kom hulle nie. Maar wee die vrou wat ‘n gewapende rower uit noodweer in haar huis doodskiet, dan

Lees verder: Dan Roodt: Nkosi, seën ons met apartheid

Geweld verhoog jeug se bloeddruk

Geweld in Suid-Afrika het ‘n groot uitwerking in jongmense se bloeddruk-vlak, het Wits universiteit bevind. Volgens die navorsing, Birth to Twenty, kan hoë bloeddruk by jongmense tot ‘n hartaanval of selfs kardiovaskulêre siektes lei. Dit was die grootste en langste studie van kind- en adolesente se gesondheid en ontwikkeling in Afrika. Prof. John Pettifor, verbonde

Lees verder: Geweld verhoog jeug se bloeddruk

Nersa wil publiek se inset hoor

Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het die publiek Donderdag aangemoedig om deel te neem aan die openbare vergaderings oor Eskom se aansoek vir verhogings van kragtariewe. Eskom se aansoek vra vir ’n verhoging van 45% per jaar vir die volgende drie jaar. Nersa sal op 29 Oktober ’n dokument publiseer wat in effek vir kommentaar op

Lees verder: Nersa wil publiek se inset hoor

Drie uit vyf aanvanklik teen Obama gekant

Drie uit die vyf lede van die Nobelkomitee was aanvanklik daarteen gekant dat president Barack Obama die Nobelprys vir vrede ontvang, het die Noorse dagblad Verdens Gang, berig. “VG het met ‘n aantal bronne gepraat wat bevestig het dat die meerderheid lede aanvanklik nie Obama wou benoem nie,” het die koerant gesê. Die komitee, byeen

Lees verder: Drie uit vyf aanvanklik teen Obama gekant

Diepsloot-geweld vlam op

Sowat 20 mense, insluitend ’n polisieman, is beseer toe betogers in Diepsloot skielik geweldadig geraak het. “’n Groep van sowat 100 mense het die strate versper en klippe gegooi,” het inspekteur Wanda Olivier, polisiewoordvoerder, gesê. Inwoners het reeds sedert 08:00 Donderdag buite die munisipale kantore in Diepsloot saamgekom en betoog. Sowat ‘n uur later het

Lees verder: Diepsloot-geweld vlam op

Swartes boos oor Vogue-foto’s

Die Franse tydskrif Vogue het onlangs weer ‘n herrie veroorsaak nadat hulle foto’s van die Nederlandse model Lara Stone gepubliseer het waarin die natuurlik blonde meisie se vel swart gemaak is. Nie lank gelede nie, het Vogue gespog met foto’s van rokende swanger vroue en modelle wat soen met bloed wat uit hulle monde loop,

Lees verder: Swartes boos oor Vogue-foto’s

Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB

Met verwysing na Gert van der Westhuizen van Beeld se geheue oor die verlede ontstaan die vraag of hy hoegenaamd bewus is van die hede? Het u nog kontak met die werklikheid? Want alles wat u daar skryf is slegter vandag as ooit in die geskiedenis van die land. In die tweede paragraaf onder u

Lees verder: Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB