Toetsbord- en alternatiewe media

Enkele jare gelede het die destydse redakteur van Rapport, Tim du Plessis, in reaksie op kritiek dat sekere koerante selektiewe nuusdekking doen om ‘n besondere ideologie te dien, geskryf dat die moderne tegnologie so ‘n omvang aangeneem het dat ‘n koerant wat dit sou waag, eenvoudig sy geloofwaardigheid sou inboet. Hy het onder meer na

Lees verder: Toetsbord- en alternatiewe media

Regering maan dat wette nagekom moet word

Die regering het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om hulself tydens die Wêreldbeker-sokkertoernooi te gedra. Daar is spesifiek gevra dat hulle hulself daarvan moet weerhou om wederregtelik by stadions en jolkolle te probeer inkom. “Die afskop van die Wêreldbeker is skaars twee dae weg en die regering wil almal wat gaan deelneem aan die vieringe

Lees verder: Regering maan dat wette nagekom moet word

Nuwe vlaag van geweld teen wit Zim-boere

‘n Nuwe vlaag van geweld het op 16 plase uitgebreek in die afgelope week in Zimbabwe nadat aanhangers van president Robert Mugabe nóg grond probeer oorneem het.  ‘n Vakbond, Commercial Farmers Union, wat sowat 300 wit boere verteenwoordig wat steeds op hul eiendom is, sê grond en toerusting word al hoe meer afgeneem. In oostelike

Lees verder: Nuwe vlaag van geweld teen wit Zim-boere

Sokker-idille aan skerwe

Die idilliese “suksesvolle-sokkerwêreldbeker-in-Afrika”-beeld wat die ANC-bewind, FIFA en die hoofstroommedia oor maande geskep het, is geprik met die nuus dat Portugese joernaliste by Hekpoort, wes van Johannesburg, gister in die vroeë oggendure onder ‘n gewapende roof deurgeloop het. Boonop wil dit voorkom asof die rowers oor binne-inligting van hetsy die personeel van die Nutbush Boma-natuuroord,

Lees verder: Sokker-idille aan skerwe

Om suinig te wees het soms sy voordele…

Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar maande gelede met die foon in my sak deur ʼn brander omgeslaan is. Die prys

Lees verder: Om suinig te wees het soms sy voordele…

CDP geskok oor aanval op Portugese mediakontingent

“Ons is geskok en met afgryse vervul met die nuus dat ‘n Portugese mediaspan in hul vier ster gastehuis naby Fourways beroof is,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA). “Nog voor die Fifa-toernooi se amptelike opening, word toeriste aan die land verwelkom asof

Lees verder: CDP geskok oor aanval op Portugese mediakontingent

Fifa in die spervuur

Kort voor die aanbreek van die Fifa-toernooi in Suid-Afrika, en te midde van die euforie wat heers, speel ‘n heel ander wêreld hom ook af. Al hoe meer berigte en briewe sien die lig waarin Fifa as ‘n soort hartelose skurk uitgebeeld word wat met wavragte vol geld uit Suid-Afrika gaan verkas terwyl die land

Lees verder: Fifa in die spervuur