Ek is dronk, jy mag my nie ontslaan nie

Peru se hoogste hof het bevind dat werkers nie ontslaan mag word indien hulle dronk op hulle pos is nie. Die bevinding het baie kritiek van die regering uitgelok dat dit 'n gevaarlike president kan skep. Die konstitusionele tribunaal het beveel dat Pablo Cayo weer in sy pos as gebou-opsigter by die munisipaliteit van Chorillos

Lees verder: Ek is dronk, jy mag my nie ontslaan nie

Soektog aan die gang vir snelwegmoordenaars

'n Man is Maandagmiddag doodgeskiet nadat hy stilgehou het om sy vriend, wie se motor onklaar geraak het te help, het die Gautengse polisie gesê. Konstabel Patricia Simelane het gesê die voorval het omstreeks 12:00 plaasgevind op die Krugersdorpsnelweg naby die afrit na Hartbeespoort en Sandton, langs die Diepsloot-informele woongebied. "n Man was op pad

Lees verder: Soektog aan die gang vir snelwegmoordenaars

Vrede in Gasastrook hou vir die tweede nag

'n Broos skietstilstand in Gasa het vir 'n tweede nag gehou terwyl Israel nog soldate uit die gebied onttrek het. Na verwagting sal Israel heeltemal teen Dinsdagmiddag heeltemal uit die gebied onttrek wees. Geen vuurpyle het in Israel geland in die nag nie, en Israel het ook gsen vergeldingsaanvalle geloods nie, het 'n militêre woordvoerder

Lees verder: Vrede in Gasastrook hou vir die tweede nag

Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Plakkaat van Bonhams met Laubser-skildery Drie waardevolle skilderye wat aan een van Stellenbosch se topskole, Hoërmeisieskool Bloemhof, behoort, gaan in Londen op 'n veiling verkoop word, deels om onderwysers te help om die dorp se hoë eiendomspryse te bowe te kom. Die skilderye gaan op 18 Februarie deur die Londense veilingmaatskappy Bonhams verkoop word en

Lees verder: Stellenbosse meisieskool verkoop skilderye om geld in te samel

Kwazulu-Natalse saadskenkings word verkoop vir geld

Saadpakke wat bedoel is om arm gesinne te help om hulle eie groente te verbou as teenvoeter vir die stygende voedselpryse word nou onwettig vir kontant verkoopo, het die KwaZulu-Natalse departement van landbou Maandag gesê. "Twee ou dames het Saterdag aan ons kom sê dat daar indiwidue is wat geld vra van die mense wat

Lees verder: Kwazulu-Natalse saadskenkings word verkoop vir geld

Oegandese rebelle geblameer vir aanval op Kongolese kerk

Die Oegandese weermag het Maandag gesê dat Oegandese rebelle verdink word daarvan dat hulle 'n Katolieke kerk wat vol mense was aan die brand gesteek het in die ooste van die Kongo, en dat mense in die voorval dood is. 'n Weermagwoordvoerder, kaptein Ronald Kakurungo, het gesê Oegandese soldate in die naburige Kongo het beweer

Lees verder: Oegandese rebelle geblameer vir aanval op Kongolese kerk

Vyf swart tieners verkrag baba

Vyf seuns tussen die ouderdomme van 10 en 14 het Maandag in die landdroshof op Wankey verskyn vir die moord op 'n 19-maande oue baba, het die SAUK berig. Die seuns het na bewering Nikayla Goliath ontvoer terwyl sy geslaap het in haar ouers se huis in die Ooskaap gedurende Augustus verlede jaar. Mense wat

Lees verder: Vyf swart tieners verkrag baba

Toeriste in Kosibaai beroof

Die polisie het 'n groot soektog aan die gang gesit na rowers wat toeriste by Kosibaai in KwaZulu-Natal Maandagoggend van voertuie en ander waardevolle items beroof het. Verskeie mans het Maandagoggend vroeg drie gewapende sekuriteitswagte aangehou met wapens en hulle na 'n chalet geneem by Ezemvelo, KZN Parke (EKZNP) se kamp by Kosibaai, volgens 'n

Lees verder: Toeriste in Kosibaai beroof

ANC-leiers voltooi vergadering oor Zuma

Carl Niehaus (ANK), Blade Nzimande (SAKP) en Mafani Niehaus Die ANK se nasionale werkskomitee (NWK) het Maandag teen 19:15 'n vergadering afgesluit oor Jacob Zuma se korrupsiesaak. ANK-woordvoerder Carl Niehaus het aan SAPA gesê 'n verklaring oor die saak sal Dinsdag uitgereik word. Vroeër het hy gesê die party se topbestuur sal die ANK-president se

Lees verder: ANC-leiers voltooi vergadering oor Zuma

Israel: Is dit werklik apartheid?

ImageDie SA regering se optrede Vrydag teenoor die Israelse ambassadeur was nie veel meer as wat mens van ‘n klomp rassistiese barbare kon verwag nie. Om ‘n land wat homself net verdedig teen ongeregverdigde aanvalle se ambassadeur in te roep en vir drie ure lank oor die kole te haal is niks anders as onverbloemde rassisme nie.

ImageDie SA regering se optrede Vrydag teenoor die Israelse ambassadeur was nie veel meer as wat mens van ‘n klomp rassistiese barbare kon verwag nie. Om ‘n land wat homself net verdedig teen ongeregverdigde aanvalle se ambassadeur in te roep en vir drie ure lank oor die kole te haal is niks anders as onverbloemde rassisme nie.

Lees verder: Israel: Is dit werklik apartheid?