Frankryk probeer vure doodslaan nadat drie lande kommer uitgespreek het oor die beheer- en veiligheidstelsels van hulle nuwe ontwerp kernreaktor. Franse amptenare sal na verwagting owerhede in die Verenigde Arabiese Emirate kontak in ‘n poging om Golfstate te oorreed om hulle tender te oorweeg. Dit is die grootste tender vir kernkrag tot nog toe. Die
Ystervuis teen webwerwe
Die inhegtenisname van die bekende Johannesburgse “blogger” Uhuru Guru van die woernaal South Africa Sucks het gister skokgolwe deur Suid-Afrika se internetgemeenskap gestuur. Oënskynlik het die ANC-bewind op die vooraand van die Wêreldsokkerbeker tot hardhandige optrede oorgegaan teen webwerwe wat die land se probleme soos misdaad en verdrukking van minderhede aan die groot klok hang.
Die Hogan-hop
{jathumbnail off} лайт люстрылобановский обыск
Hogan skerm vir Eskombaas
Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings, sê die omstrede hoof van Eskom, Jacob Maroga, is nie alleen verantwoordelik vir dié kragreus se probleme nie. Hogan het Woensdag op vrae van die nasionale vergadering reageer en gesê dit is onregverdig om Maroga te blameer. Fin24 het vroeër berig dat pres. Jacob Zuma ingegryp het om te
Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale
‘n Lesingsaal by die Universiteit van Zululand is aan die brand gesteek en die gebou is met klippe bestook toe ‘n studenteraadsvergadering verdaag het. “Een lesingsaal is heeltemal verwoes nadat dit aan die brand gesteek is en ‘n hele aantal ander geboue is ook deur ‘n klipgooiery beskadig,” het Sishokonke Mapisa, die sekretaris van die
Lees verder: Studente brand lesingsaal af, beskadig biblioteek, rekenaarlokale
Oordrewe onderdanigheid
Robert Ingersoll (1833-1899) het opgemerk dat daar altyd ‘n Simson is wat voel hoe stewig die pilare staan. Kan politiek-gemotiveerde regstelling altyd geregverdig word? Met Media24 as die gevallestudie, word ten aanvang die volgende aan die orde gestel: Is politieke korrektheid in die gedaante van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) uit ‘n etiese en ‘n sake-oogpunt
Polisie slaan toe op vervalsingsbedryf
Mpumalanga se polisie het toegeslaan op ‘n onderneming wat vervalste universiteits-, matrikulasie-, bestuurskool- en vakmanskapkwalifikasies vervaardig. Die polisie het agterdogtig geraak toe 13 polisiereserviste se kopieë van hul matriek sertifikate dieselfde verwysingsnommer gehad het. Hulle het op ‘n wenk gereageer wat tot die inhegtenisneming van ‘n 25-jarige man in Emthonjeni gevolg het. Hy het aanvanklik
ANC ondersteun Jansen
Die ANC in die Vrystaat het Dinsdag gesê hulle ondersteun die Universiteit van die Vrystaat se transformasieprogram. Ace Magashule, voorsitter van die ANC in dié provinsie en ook die provinsiale premier, het gesê die party ondersteun rektor Jonathan Jansen en die ANC-jeugliga se proses ten volle. Die transformasieproses is verlede week op ‘n vergadering gepen.
Swart studente verwoes kampus
Studente aan die Universiteit van Zululand in KwaZulu-Natal het Dinsdagaand lelik amok gemaak en verskeie klasse en geboue op die kampus beskadig, het die polisie Woensdag gesê. “Ek kan bevestig dat die universiteit se eiendom beskadig is. ‘n Saak is aanhangig gemaak maar niemand is nog in hegtenis geneem nie,” het kapt. Thulani Zwane, polisiewoordvoerder,
Toyota verlaat F1
Toyota, die wêreld se grootste motorvervaardiger, het vandag aangekondig dat hulle nie langer aan formule een gaan deelneem nie. Hulle onttrek hulle van die sport weens finansiële druk en volgens Akio Toyoda, die president van Toyota, sal hulle ook nie verder enige enjins aan enige ander span beskikbaar stel nie. Williams wat Toyota-enjins gebruik het,
