Ek raak toenemend oortuig daarvan dat die kurwe van ons afdraende verskerp het. Verskeie gebeure oor die afgelope paar maande sedert “Msholozi” met sy drie amptelike Eerste Dames beheer oor ons oorgeneem het, stem my onrustig. Dink maar self, dis voorbladnuus, onophoudelik. Vandag het ek egter toevallig die geleentheid gehad om deur my daaglikse skedule
Pasop vir die slange!
Twaalf jaar gelede het ek ook ‘n voorsmakie gehad van die verraderlike optrede van voormalige lede van nasionale intelligensie (NI). Vandag bevind sommiges hulle waarskynlik in een of ander spesialiseenheid van die polisie. Dit is waarskynlik daardie spul wat UG probeer toesluit het. Dit was ook daardie spul wat hulself deel van die sogenaamde Boeremag
Die onkruid woeker voort
Elke volk het sy kwota lae karakters en sy oomblikke van skande. Een van die swartste dae in ons volk se geskiedenis was 7 November 1901, toe die National Scouts-korps in Transvaal gestig is. Hierdie skandebende se lede was verraaiers uit volksgeledere. Aanvanklik het die Britse militêre owerheid hensoppers en floukoppe nie-amptelik as gidse, spioene
Peerslaai
{jathumbnail off} Sny vier pere in dun skywe en verwyder die pitte. Plaas die skywe op ´n bakplaat en strooi bruinsuiker bo-oor. Karamelliseer dit onder die oondrooster. Meng al die bestandele vir die sous. Rangskik slaaiblare met die peerskywe bo-op. Skaaf die 80 g Gruyèrekaas in lang repe oor die slaai en strooi 40 pekanneute
SA en Nederland teken waterooreenkoms
‘n Ooreenkoms vir ‘n gesamentlike R500 miljoen waterprojek tussen Nederland en Suid-Afrika is Maandag geteken, het die departement van waterwese gesê. Die projek gaan deur die Zululand-distriksmunisipaliteit geïmplementeer word en beoog om sowat 165 000 mense in plattelandse gebiede te help, het die departement in ‘n verklaring gesê. Die ‘Dutch Orio grant’ is beoog vir
Uiteindelik gelyk
{jathumbnail off} ігра для дівчатАлександр Фильчаков прокурор
Afrika gereed vir Chinese hulp
Afrika se ministers van buitelandse sake het China se belofte om amper R80 miljard aan Afrika te leen, verwelkom. Hulle het egter bygevoeg dat die samewerking van elke individuele streek van groot belang is. “Afrika is gereed vir ontwikkeling.” “Afrika is al vir te lank agtergelaat en is nog altyd gemeet aan ongebalanseerde standaarde,” het
Vrou steek seun aan die brand
‘n Swart vrou van Oos-Londen is in hegtenis geneem nadat sy glo ‘n vierjarige seun aan die brand gesteek het en sy dood veroorsaak het. Volgens polisie in die Oos-Kaap het die vrou glo Sondagmiddag brandspiritus oor die seun uitgegooi en hom aan die brand gesteek. Die voorval het in die Mdantsaneplakkerskamp plaasgevind. “Die vrou
Terrorismesaak teen Bennett uitgestel
Die hooggeregshof in Zimbabwe het Maandag die terrorisme-saak teen Roy Bennett, ‘n top assistent van Zimbabwe se eerste minister Morgan Tsvangirai, uitgestel. “Die saak is voorwaardelik na Woensdag uitgestel,” het regter Chinembiri Bhunu gesê na die saak wat in die oggend afgeskop het. Bhunu moet ‘n uitspraak lewer oor ‘n aansoek van die staat dat
Maroga bly, Godsell loop
Jacob Maroga het Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings, in ’n brief in kennis gestel dat hy homself steeds as die uitvoerende hoof van Eskom beskou, volgens Vytjie Mentor, voorsitter van die parlement se portefeulje-komitee rakende openbare ondernemings. Nadat nuus Maandag bekend geraak het dat Godsell bedank het, het Mentor die brief bevestig. “Hy het
