Die wetsontwerp bevat duidelike verpligtinge ten opsigte van die eienaarskap van intellektuele eiendom in Suid-Afrika en is in die Staatskoerant op 22 Desember 2008 gepubliseer. Die Wet op Intellektuele Eiendomsreg uit Regeringsgefinansieerde Navorsing (WIE) is ontwikkel om die doeltreffende gebruik van intellektuele eiendom wat uit regeringsbefondsde navorsing spruit, te verseker. “Die spesifieke oogmerk van die
Tyd om vuurwapenlisensies te hernu amper om
Die tydperk waarin vuurwapenlisensies hernu kan word, kom spoedig tot 'n einde, sê die polisie. Die divisiekommissaris vir sigbare polisiëring, Arno Lamoer, sê dat volgens die bepalings van die Wet op die Beheer van Vuurwapens van 2000, het die polisie met die hernuwing van vuurwapens in Januarie 2005 begin en die laaste fase eindig op
Apartheid is ‘n gerieflike slaansak
Zelda Jongbloed, adjunkredakteur van Die Burger, wat so gal braak teen die vorige regering se onderwysbeleid, behoort die volgende feite, wat ’n gerekende konsultantefirma in Johannesburg op die gebied van onderwysstandaarde vir 14 jaar op rekord het, ook onder haar lesers se aandag te bring: In 1994 kon slegs ’n skandalige 51% van Afrika-taliges wat
Zim-kleinhandelaars oorweeg herinstelling van krediet
Zimbabwe se handelaars dink weer daaraan om kredietfasiliteite in te stel nadat hulle toestemming gegee is om in buitelandse geldeenhede handel te dryf, het die staatsbeheerde Herald Woensdag berig. Handelsektorrolspelers het aan die koerant gesê dat die ontwikkeling in reaksie was op 'n verbetering in voorraadvlakke. "Die probleem op die oomblik is wie oorweeg behoort
Lees verder: Zim-kleinhandelaars oorweeg herinstelling van krediet
Israel keer Iranse hulpskip op pad na Gasa voor
Die Iranse staatstelevisie het gesê Israel se vloot het 'n Iranse skip wat volgelaai was met voedsel, klere en medisyne wat vir Gasa bestem was voorgekeer en gedwing om na 'n Egiptiese hawe te gaan. Ahmad Navabi, die hoof van die humanitêre groep wat die skip borg, het Woensdag op televisie gesê dat die Israelse
Lees verder: Israel keer Iranse hulpskip op pad na Gasa voor
Toyota-bestuurders koop vrywillig eie maatskappy se motors
Toyota Motorkorporasie se bestuurders soek na nuwe Toyota-motors in 'n poging om verkope te help opstoot en om steun te wys vir die maatskappy, het 'n beampte van die maatskappy Woensdag gesê te midde van Japan se top voertuigvervaardiger se stryd teen 'n globale insinking. Die skuif toon hoe moeilik tye vir Toyota is. Dit
Lees verder: Toyota-bestuurders koop vrywillig eie maatskappy se motors
9 dood in ongeluk in Noordwes
Agt mans en 'n vrou is dood en nog agt ernstig beseer in 'n kop-aan-kopbotsing tussen twee minibustaxi's in Phokeng naby Rustenburg Dinsdagnag, het die Noordwesdepartement van vervoer gesê. "Die ongeluk was tussen 'n taxi wat mense na die omliggende dorpies geneem het en 'n Coin-sekuriteitsvoertuig wat op pad was na Rustenburg," het woordvoerder James
Fitch verlaag Anglo plc se vooruitsig
Die Fitch-graderingsagentskap het die eertydse Suid-Afrikaanse maatskappy wat tans sy hoofkantoor in Londen het, Anglo American plc, se vooruitsig van stabiel na negatief verander. Die agentskap het egter die langtermynlenerstatus en senior ongedekte lenings op enkel-"A" behou, asook die maatskappy se korttermynlenergradering van "F1". Die senior ongedekte gradering van Anglo American Capital plc – Anglo
Cosatu waarsku leier van KVP
Die konfederasie van vakunies, Cosatu het Dinsdag 'n waarskuwing aan die KVP leier, Terror Lekota gerig dat hy sal in wees vir 'n groot verrassing as hy aanhou om die regte van werkers te bedreig. Zet Luzipho, KwaZulu-Natal se sekretaris vir die kongres van Suid-Afrikaanse vakunies het gesê die federasie was "ontstel deur die konstante
Zimbabwe-cholera gevalle styg terwyl dokters Mugabe wil aankla
Die dodetol in Zimbabwe se cholera-epidemie het Dinsdag toegeneem tot meer as 2000 terwyl 'n internasionale groep dokters gevra het dat president Robert Mugabe aangekla moet word vir misdade teen die mensdom. Nuwe data van die WGO het getoon dat die wateroordraagbare siekte sedert Augustus meer as 2000 mense dood gelaat het met die hoeveelheid
Lees verder: Zimbabwe-cholera gevalle styg terwyl dokters Mugabe wil aankla
