Vrou in heup geskiet in aanval by Brits

Vier swart verdagtes is steeds op vrye voet nadat hulle Donderdagaand ‘n vrou in ‘n aanval op ‘n kleinhoewe by Buffelsfontein naby Mooinooi in die Brits-gebied in die heup geskiet het Noordwes-polisiewoordvoerder, Kealeboga Molale, sê die rowers het vermoedelik oor ‘n veiligheidsmuur gespring om toegang tot die erf te kry. Sy sê die vrou en

Lees verder: Vrou in heup geskiet in aanval by Brits

Namibië oorweeg tolhekke

Tolhekke sal die Namibiese padnetwerk in stand hou, het die Namibiese president, dr. Hage Geingob, verklaar, maar erken dat sy landgenote daarteen gekant is. “Ek kan nie verstaan waarom Namibiërs teen tolhekke gekant is nie,” het die president bygevoeg tydens ‘n ontmoeting met sakelui. Volgens hom is die Suid-Afrikaanse padinfrastruktuur, wat as een van die

Lees verder: Namibië oorweeg tolhekke

Brittanje dood twee Britse burgers met tuig-aanvalle

Die Britse premier, David Cameron, het Maandag aankondig dat twee Britse burgers in ‘n aanval deur Britse onbemande tuie gedood is. Die twee is dood toe die Britse weermag lede van die Islamitiese Staat (IS) in Sirië geteiken het. Hy het gesê Augustus se aanval was die eerste keer dat Britse magte ’n aanval in

Lees verder: Brittanje dood twee Britse burgers met tuig-aanvalle

Sakevertroue sak tot laagste vlak sedert 2011

RMB se hoofekonoom, Ettienne le Roux, het aan RSG gesê die bevindinge van hulle jongste sakevertroue-indeks lyk nie gesond nie. Sakevertroue het in die derde kwartaal van vanjaar tot die laagste vlak sedert 2011 teruggesak. Volgens die peiling deur die Buro vir Ekonomiese Navorsing word veral die kleinhandel- en groothandelsektore geraak. Die sakevertroue-indeks het in

Lees verder: Sakevertroue sak tot laagste vlak sedert 2011

Parlementêre sirkus oor prosedures duur voort

Die DA het Julius Malema ondersteun in ‘n voorsetting van die huidige parlementêre sirkus waar landsbestuur vervaag het tot ‘n onbenulligheid omdat partye met mekaar stry oor prosedures. Malema is vir vyf dae geskors nadat hy geweier het om ‘n opmerking terug te trek dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa ‘n moordenaar is. Die EFF sê die

Lees verder: Parlementêre sirkus oor prosedures duur voort

Boshof-plaasaanval: Werkers vrees vir hul lewens

Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n klag van poging tot moord nadat ‘n boer, Douglas Pope, van Boshof gister by sy plaashek by ‘n grondpad vanuit ‘n bewegende motor geskiet is. Die polisie soek nog na drie swart mans in verband met die voorval. ‘n Plaaswerker wat die afgelope 20-jaar vir Pope werk, Hendrik

Lees verder: Boshof-plaasaanval: Werkers vrees vir hul lewens

Skildery wat terreur befonds vir miljoene verkoop

‘n Skildery deur ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, Irma Stern, wat verkoop is om geld vir ANC-terreur in te samel, is vir ‘n reuseprys in Londen verkoop. Die skildery getiteld Arabier in Swart is vir net meer as sewentien miljoen rand verkoop. Die hoof van Suid-Afrikaanse kuns by die kunshandelaar Bonhams, Hannah O’Leary, sê die skildery dateer

Lees verder: Skildery wat terreur befonds vir miljoene verkoop

Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante

Duisende fortuinsoekers stroom elke dag na Duitsland en sakeleiers in Europa se grootste ekonomie wil hulle akkomodeer en aan hulle werksgeleenthede bied. “As ons hulle gou in die arbeidsmark kan integreer, sal ons nie alleen die vlugtelinge nie, maar ook onsself help,” het die hoof van die magtige BDI-bedryfsfederasie, Ulrich Grillo, vandeesweek gesê. Vir die

Lees verder: Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante

Gerugte oor Arnold Vosloo se dood onwaar

Dis snert dat die gewilde Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo in ’n motorongeluk dood is, sê sy suster Nadia. ‘n Foto van Vosloo by ’n ongeluksfoto met die byskrif: “Arnold Vosloo. He died in a terrible traffic accident the world mourns the loss.” is vir langer as ’n week op Facebook en ander sosiale media versprei.

Lees verder: Gerugte oor Arnold Vosloo se dood onwaar

Jeugliga beplan optog teen Krugerstandbeeld

Die ANC-jeugliga sê hulle gaan ‘n optog in Pretoria lei en die verwydering van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein eis. Die David Motsamai-tak van die jeugliga in Sunnyside, Pretoria sê in ‘n verklaring hulle is reeds besig om reëlings vir dié optog te tref. Die jeugliga sal ook glo ‘n versoekskrif oorhandig wat onder meer

Lees verder: Jeugliga beplan optog teen Krugerstandbeeld