Ek volg die debat oor Afrikaans en Afrikaners in krisis op hierdie webblad noukeurig en sien die noodsaak om twee dinge reg te kry:
-
Die kom tot klarigheid oor wat ons te doen staan in die huidige omstandighede
-
Om hierdie klarigheid gefokus in een rigting te laat saamtrek
