Sokkerw?reldbeker ‘sal suksesvol wees’

Die 2010 Sokker wêreldbeker sal steeds suksesvol  deur Suid-Afrika behartig word ten spyte van struikelblokke.  Organiseerders sê  die voorbereiding vir die geleentheid loop volgens plan, nieteenstaande  binnegevegte, die oorbesteding van fondse en kragonderbrekings. Irvin Koza, die voorsitter van die plaaslike organiserende komitee, meen die  aangeleentheid kan nie misluk nie en sê hulle sal deur sameweking

Lees verder: Sokkerw?reldbeker ‘sal suksesvol wees’

Wat van Namibi

Dis ‘n moelike brief om te skryf, want ek wil regtig soveel hier in sê. Ons is regtig keelvol vir die manier waarop hierdie land bestuur word en die absolute verval van alles. Ons skole, paaie, krag, gesondheidsdienste, alles is een groot gemors. Die ergste is wanneer jy begin wonder oor die toekoms. Dan besef jy dit gaan nie verander nie. Die leiers wat in die tou staan om oor te neem is die een meer korrup as die ander. Gisteraand op Carte Blanche kon ’n mens in Zuma se oë sien hy gaan vir ons probleme veroorsaak. Ons kan maar mooi broodjies probeer bak, maar die skrif is aan die muur. Daar is ook geen manier waarop die ANC die geweld in die land gaan oplos nie.
Dis ‘n moelike brief om te skryf, want ek wil regtig soveel hier in sê. Ons is regtig keelvol vir die manier waarop hierdie land bestuur word en die absolute verval van alles. Ons skole, paaie, krag, gesondheidsdienste, alles is een groot gemors. Die ergste is wanneer jy begin wonder oor die toekoms. Dan besef jy dit gaan nie verander nie. Die leiers wat in die tou staan om oor te neem is die een meer korrup as die ander. Gisteraand op Carte Blanche kon ’n mens in Zuma se oë sien hy gaan vir ons probleme veroorsaak. Ons kan maar mooi broodjies probeer bak, maar die skrif is aan die muur. Daar is ook geen manier waarop die ANC die geweld in die land gaan oplos nie.

Lees verder: Wat van Namibi

ANC-lede loop oor na Inkatha

ANC-lede  skakel nou in by die Inkathavryheidsparty. Die Vryheidsparty het drie honderd en vyftig lede van die ANC  van Kwazulu-Natal verwelkom. Volgens ‘n VP-woordvoerder het die verwelkoming Saterdag by ‘n seremonie in Pongola plaasgevind.  Die woordvoerder sê  die party poog om Kwazulu-Natal se steun te wen en die amptelike opposisieparty te word. фото бани изнутриtopcargo

Lees verder: ANC-lede loop oor na Inkatha

Eskom moet duur steenkool koop

Die elektrisiteitsvoorsiener, Eskom, staar ‘n moeilike transaksie in die gesig wanneer gepoog sal word om meer as vyftig miljoen ton steenkool aan te koop om hulle bykans uitgeputte voorrade te probeer aanvul. Die Uitvoerende Voorsitter van Richardsbaai se Steenkoolstasie, Kuseni Dlamini, sê die onderhandelinge sal styf wees omdat die steenkoolprys uitermatig gestyg het. Dlamini het kommentaar gelewer

Lees verder: Eskom moet duur steenkool koop

Bush striem Mugabe

President George Bush het Zimbabwe se President, Robert Mugabe, beskryf as ‘n oneerbiedige diktator.  Hy sê ‘n alleenheerser in Zimbabwe het beheer oor die voedseltekorte, uitspattige inflasie en streng onderdrukking.  Hy het bygevoeg dat Amerika sal voortgaan om die vryheid in Zimbabwe te ondersteun en so moet buurstate, Suid-Afrika inkluis, ook handel. By die Verenigde

Lees verder: Bush striem Mugabe

Edelmetale behoort vandeesweek te skitter

Edelmetale sal na alle verwagtinge weer in die markte skitter hierdie week. Skattings van ernstige tekorte het goud en veral platina hemelhoog gedryf. Goud het die negehonderd-dollar kerf met gemak verby gesteek en die grootste gedeelte van die week bo dié vlak verhandel. Maar dit was platina wat plaaslike markte oorheers het. Suid-Afrika produseer tagtig

Lees verder: Edelmetale behoort vandeesweek te skitter

Elf rowers gevang

Elf mans wat vermoedelik betrokke is  by kontant-in-transito-misdrywe  is in hegtenis geneem. Die mans was deel van operasie Thunderbolt wat toegeslaan het op rowers wat kontant-in-transitorooftogte, pensioenfondsbedrog, diefstal en kapings in die gebied deurgevoer het.  Die Oos-Kaapse polisie het die mans Saterdag in Qumbu in hegtenis geneem en tien ongelisensieerde vuurwapens is gekonfiskeer. Die polisiewoordvoerder

Lees verder: Elf rowers gevang

Verlore goud ontdek

Goudvoorrade van meer as twee honderd miljoen rand is ontdek. Die goud het vir bykans honderd en dertig jaar in ‘n klein dorpie, SABIE in MPUMALANGA in ‘n  historiese mynhoop geskuil. Die SUID-AFRIKAANSE mynmaatskappy, SIMMER en JACK het gesê dat hulle ongeveer een en twintig duisend onse goud vanuit die nagelate dam kan voortbring.  Die

Lees verder: Verlore goud ontdek

Springbokke span van die jaar?

Die SPRINGBOKKE kan dalk vandag as die wêreldspan van die jaar verkies word. Die SPRINGBOKKE is een van die benoemde spanne wat ‘n kans staan om die 2008 LAUREUS wêreldspan van die jaar toekenning te verower.  Die span is een van die gunsteling spanne nadat hulle  die Rugby wêreldbeker huistoe gebring het. Die LAUREUS Sportakademie

Lees verder: Springbokke span van die jaar?

‘End of Europe’

RIA Novosti asked a number of top political analysts / experts to comment on the words of Russian Foreign Minister Sergei Lavrov, who has said that Kosovo’s independence could be the beginning of the end for Europe, and that official recognition of its sovereignty will threaten global security. What, we asked, will be the geopolitical

Lees verder: ‘End of Europe’