Barack Obama se broer gevind
Barack Obama se broer leef in 'n rowwe krotbuurt aan die buitewyke van Nairobi.

ANC-provinsiale konferensie eis sy eerste ongeval
'n Bitter stryd tussen partylede voor die provinsiale konferensie wat Dinsdag gaan begin, het sy eerste ongeval veroorsaak.

Lees verder: ANC-provinsiale konferensie eis sy eerste ongeval
Nog ‘n Zuma
En steeds by Zuma…
En steeds by Zuma…
Sadou vra vir staking ter ondersteuning van Zuma
Die Demokratiese Onderwysersunie, Sadou, het 'n oproep om 'n algemene staking ter ondersteuning van Jacob Zuma gedoen.

Lees verder: Sadou vra vir staking ter ondersteuning van Zuma
Transnet verkoop die Waterfront en die see
Transnet het in die geheim sonder die kabinet se medewete 'n deel van Kaapstad se beste see en grond aan beleggers van Londen en Doebai vir R7 miljard verkoop.
Transnet het in die geheim sonder die kabinet se medewete 'n deel van Kaapstad se beste see en grond aan beleggers van Londen en Doebai vir R7 miljard verkoop.Swaziland ? land van wese en koninkryk van die armes
Lees verder: Swaziland ? land van wese en koninkryk van die armes
Springbokke – spelerontleding
Hier is hoe die Bokke gevaar het:
Beast – 7 uit 10. Een van die beter spelers in die Bokspan. Het Mat Dunning harde bene laat kou.
Bismarck du Plessis – 8 uit 10. Saam met Adi Jacobs die beste speler in die Suid-Afrikaanse span. Is die enigste Springbok wat kan meeding by die breekpunte en balle steel van die oposisie.

Is Peter de Villiers uit sy diepte?
Een uit vyf, lees Peter de Villiers se rekord in vanjaar se Drienasies, en dit wil voorkom asof Suid-Afrikaanse rugby met elke toets ‘n treetjie agtertuit boer. Die All Black-span is die swakste in jare nadat baie van hul top pelers groener weivelde in Europa gaan soek het, en die Wallabies in ‘n herbou-fase na die vertrek van George Gregan, Larkham en Latham verkeer.