07:38:28 In beginsel stem ek saam dat daar na so veel moontlik Afrikaanse woorde gesoek moet word, maar aan die ander kant het die afkorting "ANC" al so deel van die spreektaal geword, dat die skielike verandering effens vreemd op die oor val. Ons moes dit as't ware jare gelede reeds verander het.
‘ANC’ reeds deel van spreektaal
07:38:28 In beginsel stem ek saam dat daar na so veel moontlik Afrikaanse woorde gesoek moet word, maar aan die ander kant het die afkorting "ANC" al so deel van die spreektaal geword, dat die skielike verandering effens vreemd op die oor val. Ons moes dit as't ware jare gelede reeds verander het.


'n Man is in suidelike Tanzanië gearresteer nadat hy sy albino vrou wou verkoop aan Kongolese handelaars, het polisie Woensdag gesê.