Gestel ek is passievol pro-wit en anti-swart en besluit om ‘n boek te skryf met die titel: Hoe sou dit wees as daar in Suid-Afrika geen swartes was nie? Dit sou my die geleentheid gee om oor ‘n fiktiewe blanke utopie te skryf. Suid-Afrika sou voorgestel kon word as bv ‘n doeltreffende, voorspoedige, veilige, korrupsie-
Katalaanse separatiste hoop migrantestem sal hulle red
Die Katalaanse separatiste hoop dat hul oopgrensbeleid genoeg stemme sal inbring teen die “fascistiese” Spaanse staat. Die magstryd tussen diegene wat Katalonië se onafhanklikheid ondersteun en diegene wat sy legitimiteit verwerp, het opgewarm, met Josep Lluís Trapero wat as hoof van Katalonië se streekspolisie ontslaan is. Die Mossos d’Esquadra is die polisieafdeling van Katalonië, maar
Lees verder: Katalaanse separatiste hoop migrantestem sal hulle red
NYC terreur aanval dodetal styg tot agt, 15 beseer
‘n Terreuraanval in New York Dinsdag het gelei tot 8 sterftes en 15 beserings. Die Moslem-aanvaller het selfs in ‘n skoolbus vir gestremde kinders geteiken. Die verdagte is Woensdag aangekla van ondersteuning van ISIS en geweld en vernietiging van motorvoertuie. “Hy het dit gedoen in die naam van ISIS, en saam met die ander items
Lees verder: NYC terreur aanval dodetal styg tot agt, 15 beseer
‘Die Franse taal lê op sterwe’
Die amptelike voogde van die taal van Mollière, die Académie Française, het gewaarsku dat Frans op sterwe lê. Die lede van die illustere Académie, die amptelike liggaam wat die Franse taal beskerm teen ongewenste invloede, staan bekend as die “onsterflikes” in Frankryk en hul seldsame uitsprake dra baie gewig. Donderdagaand het die Akademie ‘n “plegtige
Swart Maandag: Afrikaners staan saam teen onophoudelike plaasmoorde
Regoor die land het Afrikaners vandag swart aangetrek uit protes teen plaasmoorde en ter ondersteuning van boere en hulle families wat vlaag op vlaag van plaasaanvalle en moorde moet trotseer. Die aksie vorm deel van die landswye ‘Swart Maandag’-protesaksies teen die voortgesette moorde van plaasboere. Ondersteuners het nie net swart aangetrek nie, maar ook die
Lees verder: Swart Maandag: Afrikaners staan saam teen onophoudelike plaasmoorde
Joegaai! ‘n Plaasmoord
Die een se dood is die ander se brood, nè, en so het Naspers se spens vroeg in Desember onverwags vol geraak. ‘n Plaasmoord, ‘n goeie een, so asof bestel. Nou goed, eintlik was daar twéé, nee, eintlik vier, regtig, want vier mense is dood in twee voorvalle, maar die een voorval, ‘n vrou op
PRAAG ondersteun #SwartMaandag
Leon Lemmer: Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie
Daar is ‘n onfeilbare manier om my kwaad te maak. Tydens die blanke bewind het buitelandse regeringsverteenwoordigers, bv ministers van buitelandse sake en diplomate, hulle dikwels aangematig om in Suid-Afrika se binnelandse beleid in te meng. Wat hulle verlang het, was doodeenvoudig dat die blanke politieke bewind met ‘n swart meerderheidsregering vervang moet word. Dit
Lees verder: Leon Lemmer: Wat die Engelsman nie wil sien nie, dit sien hy nie
Terwyl hul gesinne tot niet gaan kry doodskis-oortreders oordrewe straf
Die twee Afrikaners wat ‘n swart misdadiger ‘n les wou leer deur hom in ‘n doodskis toe te maak, staar die ergste moontlike strawwe in die gesig. Willem Oosthuizen en Theo Jackson is onderskeidelik 11 en 14 jaar tronkstraf gevonnis omdat hulle ‘n swartman in ‘n doodskis ingedwing het en gedreig het om dit aan
Lees verder: Terwyl hul gesinne tot niet gaan kry doodskis-oortreders oordrewe straf
Karel Combrinck: Vryheid
Vryheid! Die eeue oue strewe van volke en indiwidue, in die aangesig van kragte met gevestigde belange wat vryheid nie kan gedoog nie. Uiteindelik is vryheid nou weer aan die orde van die dag — selfs in die mode: Skotland, Katalonië, Lombardye, Venesië en nog meer. In Europa is daar talle lidlande wat begin kriewelrig
