‘n Tweede ANC-lid van KwaZulu-Natal en kandidaat-raadslid is gister doodgeskiet op pad na ‘n Mandeladagviering, het die Valke gesê. Kapt Simphiwe Mhlongo het aan News24 gesê dat 41-jarige Khanyisile Sibisi is Maandagmiddag geskiet terwyl sy op pad was om goedere skenk aan ‘n viering van Mandeladag in Ladysmith. “Daar is op haar voertuig losgebrand en
‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin
Die moorde op die jong Afrikanerdogter Kayla Meyer (9) en haar ma Marietjie (45) wat in Maart 2016 op ‘n kleinhoewe buite Randfontein doodgemaak is, is nog nie opgelos nie. Marietjie se vriend, Kennith McCormick (42) is insgelyks tydens die aanval op die gesin om die lewe gebring. “Die saak word steeds deur die provinsiale
Lees verder: ‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin
VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend
“Vergoeding” en “reparasie” is volgens die Duitse regering nie van toepassing op die geskiedkundige konteks van die volksmoord tussen 1904 en 1908 van die Ovaherero en Nama in Namibië nie. Dit blyk uit die antwoord van ‘n woordvoerder van die Duitse federale kantoor van buitelandse sake, dr. Martin Schäfer. Hy sê die posisie van die
Lees verder: VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend
Dood van treindrywer skok familie
Die familie van die 73-jarige man wat vermoor is in sy huis in Bloemfontein Maandagoggend, is diep geskok oor sy dood. Die liggaam van Hendrik Knoetze is deur ‘n buurman ontdek in sy Pellissier-huis teen omstreeks 08:00 Maandag. Knoetze, ‘n voormalige treindrywer, was vasgebind met sigbare kopwonde. Hy is na bewering doodgeslaan. ‘n Polisiewoordvoerder,
Charlize lê ‘n windeier oor ‘diskriminasie’
Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het ‘n windeier gelê oor “diskriminasie”. Sy blameer “voortgesette diskriminasie” daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV/Vigs-epidemie opgelos het nie. In ‘n tirade wat klink asof ‘n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te kyf oor swak verkope, het die poppie van Benoni gewys sy is nie net ‘n
Mandela-klimmer dood voor hy piek bereik
Die Nelson Mandela Stigting het sy medelye betuig met die dood vanoggend van een van die bergklimmers van die inisiatief – Trek4Mandela – op Berg Kilimandjaro in Tanzanië. Die Suid-Afrikaanse renjaer, Gugu Zulu, was een van 42 bergklimmers wat aan die inisiatief deelgeneem het. Hy sou vanoggend op Mandela-dag die piek bereik het, maar het
Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse
Terwyl invloedsmouse soos Bill Gates hard probeer om oudterroris Nelson Mandela se beeld te poets, is nog ‘n lid van die party wat hy verteenwoordig het, op Harding in die suide van KwaZulu-Natal doodgeskiet. Bongani Skhosana is volgens inligting vroeg vanoggend deur onbekende mans voor sy huis, op pad na sy motor, aangeval. Minstens 10
Lees verder: Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse
Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend
Parlementslede het ‘n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word. Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die Adjunk-Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Willie Hofmeyer. Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se termyn
Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog
Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag. Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik. Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien regters en twee lede van die die grondwethof word ook aangehou in wat deur ontleders
Lees verder: Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog
Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval
Die polisie in Baton Rouge in Louisiana het ‘n swarte doodgeskiet wat glo ‘n gewapende lokval vir ses polisiebeamptes gestel het. Drie van die beamptes is in die aanval dood. Nog vier is gewond. Die polisie het die aanvaller doodgeskiet. Hy is ‘n Afro-Amerikaner wat vyf jaar in die weermag was en medaljes ontvang het
Lees verder: Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval
