6 jeugdiges is in Khutsong in hegtenis geneem

Ses jeugdiges is in hegtenis geneem na betogings teen ‘n uitspraak van die Grondwethof wat geweier het om die munisipaliteit weer by die Gautengprovinsie in te lyf, het die polisie vandag gesê.

Lees verder: 6 jeugdiges is in Khutsong in hegtenis geneem

Twee ANC-lede deel buit van R1 miljard-kontrak

Volgens die Mail & Guardian, is die voorsitter van die ANC se beleggingsmaatskappy Chancellor House, Taole Mokoene en Thutukile Skweyiya, die vrou van Zola Skweyiya, die vernaamste aandeelhouers in ‘n maatskappy waaraan ‘n kontrak van R1 miljard toegeken is om transformators aan Eskom te verskaf. Die twee sal die buit verdeel van ‘n sewejaarkontrak met Continental Africa Power Supplies.

 

Lees verder: Twee ANC-lede deel buit van R1 miljard-kontrak