Sewe is steeds soek het die Ooskaapse gesondheidsdepartement gister gesê.
'n Spesiale polisietaakmag soek steeds na die oorblywende sewe pasiënte.
TB-pasiënte wat teruggebring word, ontvang sielkundige behandeling om hulle te leer oor die risiko en gevaar wat hul ontsnapping veroorsaak.
Die 19 pasiënte het Saterdag ontsnap nadat 'n veiligheidswag een pasiënt toegelaat het om te gaan inkopies doen en die ander hom oorval het.
