Amerika se generaals is besig met die voorbereiding van die volgende front in die sogenaamde Oorlog teen Terreur: Afrika. Die Washington Post het dit verlede week op die voorblad aangekondig. Moenie bekommerd wees nie, Afrika, Amerika sal die vasteland red, berig Donderdag se uitgawe van die Washington Post. “Amerika brei geheime intelligensie-operasies in Afrika uit,”
Gas aan Afrika se ooskus verdwerg Saoedi-Arabië s’n
“Die gasontdekkings in Mosambiek en in Tanzanië is aansienlik en van wêreldgehalte, met die potensiaal vir bykomende ontdekkings, want daar is ook vooruitsigte vir olie,” het Duncan Clarke, die uitvoerende hoof van die olie-konsultasiemaatskappy, Global Pacific, gesê. Grootskaalse ontdekkings van gas in Oos-Afrika is besig om die streek in ‘n reuse-rolspeler in die wêreldwye energiemark
Lees verder: Gas aan Afrika se ooskus verdwerg Saoedi-Arabië s’n
Midvaal-beampte in die moeilikheid oor ‘kaffer’
‘n Senior beampte van die Midvaal-munisipaliteit gaan dissiplinêr verhoor word nadat hy na bewering na betogers as “kaffers” verwys het, het die munisipaliteit Woensdag gesê. Volgens die munisipaliteit het dit verlede jaar tydens ‘n staking gebeur. ‘n Klag is teen Hendrik Brits aanhangig gemaak en hy is ook onmiddellik geskors, hangende ‘n dissiplinêre verhoor, het
Lees verder: Midvaal-beampte in die moeilikheid oor ‘kaffer’
Interne selfbeskikking vir Afrikaners – Oplossing of selfmoord?
Daar word deesdae meer klem geplaas op interne selfbeskikking en pogings om Afrikaners se regte binne verband van die Grondwet op te eis of om moontlike leemtes in die Grondwet te gebruik om interne selfbeskikking te eis. In die lig hiervan is dit nodig om bietjie meer agtergrond te verskaf oor minderheidsvolke in ʼn nasiestaat
Lees verder: Interne selfbeskikking vir Afrikaners – Oplossing of selfmoord?
Plaasmoorde bedreig voedselsekerheid
Die Vryheidsfront Plus is saam met die gemeenskap in die noorde van ons land, geskok met die onlangse vlaag plaasaanvalle wat hier voorkom. Gister se aanval op die Badenhorsts, noord van Pretoria, was die voorloper op die moord van Johan van Rensburg van Baltimore, wie se eggenote kritiek in die hospitaal is. Die Vryheidsfront Plus
Amerikaanse jagters kom op plaasaanval af
Amerikaanse toeriste wat gejag het, het Woensdag op ‘n egpaar in hul bed afgekom ná ‘n plaasaanval. ‘n Bekende boer van Limpopo is omstreeks 05:00 koelbloedig in sy bed doodgeskiet. Johan Janse van Rensburg (77) is in sy slaapkamer op die Cosmopolite-plaas buite Baltimore doodgeskiet. Sy vrou, Gloudine (65), is verskeie kere in haar bors
VN-rapporteur raps VSA oor onbemande tuie
‘n VN-ondersoeker het ‘n beroep op Washington gedoen om aanvalle deur onbemande tuie te regverdig. Sulke aanvalle word toenemend wydverspreid gebruik om geteikende moorde uit te voer. Hy sê onbemande aanvalle, wat onskuldige burgerlike lewens neem, kan die internasionale reg skend. Die Amerikaanse weermag en CIA gebruik onbemande aanvalle in Afghanistan, Pakistan, Irak, Jemen en
Optog teen misdaad
Plaaslike bekendes en lede van die publiek het na die Uniegebou in Pretoria opgeruk om teen gewelddadige misdaad te betoog. Die optog wat deur Bobby en Karlien van Jaarsveld, Steve Hofmeyr en ander bekendes georganiseer is, doen ‘n beroep op die regering om stappe teen gewelddadige misdaad in die land te neem. “Hierdie is ons
Zuma mors miljarde op IMF-geskenk
Pres. Jacob Zuma sê Suid-Afrika se bydrae tot die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) verdedig, wat dit is ‘n “belegging”, het die SABC berig. Die president het die lening verdedig en gesê dis nie ‘n skenking nie. Hy het nie verduidelik waarom die bedrag ‘n belegging sou wees nie. Suid-Afrika het aangekondig dat hy ‘n lening
Kaaskop twiet Koreane se rassistiese advertensie
Die Suid-Koreaanse lugredery, Korean Air, moes ‘n “rassistiese” advertensie inderhaas van hul webwerf verwyder. Die advertensie verwys na Keniane as “inheemse mense vol van primitiewe energie”. Die lugdiens het sopas ‘n roete na Kenia aangekondig. Dié beskrywing het daartoe gelei dat Keniane ontsteld gereageer het. Joernalis Wouter van Cleef, ‘n wit Nederlander, het die eerste
Lees verder: Kaaskop twiet Koreane se rassistiese advertensie
