Senior misdaadintelligensie-amptenare betaal informante om valse regse dreigemente teen die regering te maak – ‘n deel van ‘n breër strategie om die eenheid se geheime rekening te plunder vir persoonlike voordeel. Die konkelaars het hul pad na die R600 miljoen-‘n-jaar-fonds oopgedwing deur aktief inligting te vervaardig om ‘n valse indruk te skep van dreigende aanvalle
Lees verder: ‘Regse’ bedreiging vervaardig om geheime fonds te plunder
