Die begrafnis van die San-leier Dawid Kruiper vind vanoggend by Witdraai in die Kalahari plaas. Meer as twee-duisend mense uit Suid-Afrika, Namibië en Botswana word verwag. Kruiper is twee weke gelede in Upington oorlede in die ouderdom van 76 jaar. Hy sal veral onthou word vir sy pogings om Sangrond in 1999 van die regering
ANC wil Wes-Kaap en Oos-Kaap saamsmelt
Geen besluit is geneem om die getal provinsies te verminder nie, maar die ANC het gister na ‘n hewige debat by sy beleidskonferensie kommer uitgespreek “oor die verskansing van stam-en etniese grense”. In plaas daarvan, is aanbeveel dat ‘n presidensiële kommissie aangestel word om die provinsiale stelsel van die regering te hersien en aanbevelings te
Gewillige koper/verkoper laat vaar
Die beginsel van gewillige koper en verkoper is van die baan. Die staat moet toegelaat word om geskikte grond teen vergoeding te bekom, soos uiteengesit in die Grondwet, het president Jacob Zuma gesê. “Grondhervorming moet ‘n radikale skuif verteenwoordig … breek met die verlede sonder om landbouproduksie en voedselsekuriteit te ontwrig,” het Zuma gesê aan
ANC se beleidsvoorstelle uitgespel
Donderdagnag was die ANC nog aan die werk om die aanbevelings wat uit die verskillende beleidkommissies gekom het hierdie week in Midrand, te deurtrap. Hulle moes ‘n stortvloed van inligting wat vrygestel is, verwerk. ‘n Paar van die besluite is egter reeds in beton gegiet, alhoewel sommiges heeltemal onuitvoerbaar bly. Terwyl kaderontplooiing volgehou sal word,
Rassisme is erger as ‘n geborgde onderbroek
Rusland se duur Euro 2012-kampioenskap het Donderdag duurder geraak toe die sokkerfederasie ‘n boete van €30 000 ($ 37 260) vir die rassistiese gedrag van sommige van sy ondersteuners in die Groep A-wedstryd teen die Tsjeggiese Republiek opgelê is. Die boete is opgelê vir rassistiese opmerkings teen die Tsjeggiese verdediger Theodor Gebre Selassie, van Ethiopiese
DA, Afriforum hou witkruisoptog by plaasmoordbegrafnis
Gert Ehlers, oudpresident van TLU SA, het by die begrafnis van die vermoorde boer van Baltimore gesê die egpaar het ‘n hoë prys betaal “sodat die internasionale gemeenskap hopelik kan sien wat in Suid-Afrika gebeur”. Die plaas Cosmopolite, 11km buite Baltimore, waar Johan van Rensburg vermoor is, is “boergrond wat nou treurgrond geword het”, het
Lees verder: DA, Afriforum hou witkruisoptog by plaasmoordbegrafnis
ANC steun volke van Swaziland, Palestina
Die ANC het besluit om aan te hou om hul solidariteit teenoor die sukkelende volk van Swaziland te betoon, het Lindiwe Zulu, lid van die Internasionale Betrekkinge-Komitee, Donderdag gesê. “Ons ondersteun die demokratisering van Swaziland,” het Zulu aan verslaggewers gesê by die ANC se nasionale konferensie in Midrand, Johannesburg. Die besluit is ‘n uitvloeisel van
Swart kannibaal onder invloed van dagga
‘n Swartman wat deur die polisie doodgeskiet is terwyl hy besig was om stukke van ‘n hawelose man se gesig af te byt, het aleen spore van dagga in sy sisteem gehad en geen ander dwelms nie, het owerhede Woensdag verklaar. Dít volg nadat die polisie aanvanklik bespiegel het dat Rudy Eugene, wat naak langs
Tyd sal Saterdag stilstaan
Horoloë regoor die wêreld sal Saterdag een van die eienaardigste dinge van hul beroep doen – hulle sal tyd laat stilstaan. Die laaste minuut van 30 Junie 2012 sal 61 sekondes lank wees vir tydhouers om ‘n skrikkelsekonde by atomiese horlosies wat ons tyd hou, te voeg. Die terughouding van die sekonde sal opmaak vir
Landbouminister teen ‘pandemonium oor grondgryp’
Tina Joemat-Petterson, minister van landbou, het gesê die ANC moenie pandemonium veroorsaak onder die sakesektor en die publiek oor grondhervorming nie. Joemat-Petterson het gesê Artikel 25 van die grondwet laat die regering toe om grond met vergoeding te onteien. Sy het voorts gesê met die verkiesingskonferensie in Polokwane is destyds besluit dat die grond-oudit teen
Lees verder: Landbouminister teen ‘pandemonium oor grondgryp’
