Die nuwe verslaggewer op die Amerikaanse mediatoneel neem nie ‘n koffiepouse nie, kry nie griep nie, lewer artikels teen die spoed van lig, en werk sonder pensioenvooruitsigte. Noem hom sommer Al, ‘n afkorting vir algoritme! Dit is omdat dié verslaggewer nie ‘n mens is nie, maar ‘n rekenaaralgoritme, geslyp om rou data oor korporatiewe verdienste
SA se grootste koerantgroep te koop
Independent News and Media (INM), die land se grootste koerantgroep, is te koop, het Business Day berig. Die nuus het tot heelwat gerugte gelei dat kopers met politieke doelstellings besonder baie daarin belangstel om die groep te koop. INM besit koerante soos The Star, Cape Times en Sunday Independent. Volgens die Financial Times is Cyril
Obama se broer oor SA en kolonialisme
Dinesh D’Souza gesels met Obama se broer, George Obama, oor die beweerde woede teen kolonialisme wat president Obama van sy eie (en George se) swart vader geërf het. D’Souza stel dit in sy boek: “Hierdie rondloper, dronk Afrika-sosialis, wat teen die wêreld fulmineer dat sy anti-koloniale ambisies nie gerealiseer het nie, kan nou die die
Grondgryp-debat spoel oor na Twitter, TV
Sedert Sondag woed daar ‘n onophoudelike debat oor grondgryp op Twitter tussen dr. Dan Roodt van PRAAG, Steve Hofmeyr, Adriana Stuijt en swart openbare persoonlikhede soos die radikale swart nasionalis, Andile Mngxitama. Vanoggend op die etv-progam, Sunrise, wat oënskynlik oor maatskaplike samehorigheid gewentel het, is die oproep herhaal dat blanke grondeienaars afstand van hul plase
Heilige Winnie kla oor ANC se gebrek aan eerbied
Winnie Madikizela-Mandela het in ‘n driftige brief die ANC aangeval, en die party van “treurige behandeling” asook die misbruik van die Mandela-naam beskuldig. Die veteraan het in ‘n brief gerig aan partywoordvoerder Jackson Mthembu, die ANC gekasty en gesê: “Ons [die Mandela-familie] maak net saak as ons gebruik word vir ‘n paar agendas.” ‘n Duidelik
Lees verder: Heilige Winnie kla oor ANC se gebrek aan eerbied
Chaos by Zuma-lesing in Limpopo
Vyf ondersteuners van die ANC-jeugliga, wat Dinsdag in hegtenis geneem is, is op waarskuwing vrygelaat. Die ondersteuners is aangekeer nadat geweld by ‘n saal in Limpopo uitgebreek het waar pres. Jacob Zuma ‘n lesing moes lewer. “Hulle was ‘n weerbarstige groep mense wat in die middag reeds begin het om paaie te versper,” het brig.
Debat tussen dr. Dan Roodt en Andile Mngxitama vanaand om 21:00
Daar sal oor ‘n halfuur ‘n debat op East Coast Radio in Durban wees tussen dr. Dan Roodt van PRAAG en die radikale swart denker, Andile Mngxitama. Enigeen wat belangstel, maar nie in Natal woon nie, kan op die internet inluister by die volgende skakel: http://www.ecr.co.za/kagiso/content/en/east-coast-radio/east-coast-radio-listen Adriana Stuijt sal ook lopende kommentaar op Twitter lewer
Lees verder: Debat tussen dr. Dan Roodt en Andile Mngxitama vanaand om 21:00
FNB kreun onder sjaria-las
Die geskil tussen FNB en hulle sjaria-direksie wat moet toesig te hou oor die Islamitiese Finansies-eenheid het sommige van die probleme beklemtoon om twee inherent verskillende stelsels binne dieselfde finansiële instelling te akkommodeer. Verlede week het die sjaria-raad van FNB se Islamitiese Finansies bedank nadat vertroue tussen die raad en die bank negatief geraak is.
Skoolopstand soos in 1976 nou nodig
Skoolopstande soos in 1976 is nou nodig sê ‘n voormalige ANC-minister. Hierdie keer sal dit egter nie teen Afrikaans wees nie, maar teen ‘n onbevoegde swart regering. Van die versuim om handboeke te lewer tot onbetaalde rekeninge en korrupte onderwys-amptenare, is maar ‘n paar van die klagtes wat instroom. Sedert 1994 is weinig behaal om
Afriforum sê ras is geen motief in plaasaanvalle nie
Die onlangse moord op die swart plaaswerker, Frans Modisa, ‘n 52-jarige van Ventersdorp, is ‘n rede waarom plaasmoorde tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar moet word, sê Afriforum. Dié organisasie het pres. Zuma se stelling dat plaasmoorde nie rasgedrewe is nie, ondersteun. AfriForum het ‘n beroep op die staatspresident en die minister van polisie gedoen om plaasmoorde
Lees verder: Afriforum sê ras is geen motief in plaasaanvalle nie
