Dinesh D’Souza gesels met Obama se broer, George Obama, oor die beweerde woede teen kolonialisme wat president Obama van sy eie (en George se) swart vader geërf het.
D’Souza stel dit in sy boek: “Hierdie rondloper, dronk Afrika-sosialis, wat teen die wêreld fulmineer dat sy anti-koloniale ambisies nie gerealiseer het nie, kan nou die die land [Die VSA] se agenda bepaal deur die reïnkarnasie van sy drome in sy seun.”
Hy gesels ook in die ekslusiewe onderhoud oor Suid-Afrika se posisie.
