Debat tussen dr. Dan Roodt en Andile Mngxitama vanaand om 21:00

Daar sal oor ‘n halfuur ‘n debat op East Coast Radio in Durban wees tussen dr. Dan Roodt van PRAAG en die radikale swart denker, Andile Mngxitama. Enigeen wat belangstel, maar nie in Natal woon nie, kan op die internet inluister by die volgende skakel:

http://www.ecr.co.za/kagiso/content/en/east-coast-radio/east-coast-radio-listen

Adriana Stuijt sal ook lopende kommentaar op Twitter lewer . Daar is insgelyks ‘n Twitter-debat tydens die program by .

Die program word aangebied deur Ndumiso Ngcobo, ‘n rubriekskrywer van die Sunday Times. Sy Twitter-rekening is .

лобановский класс

Maak 'n opvolg-bydrae