‘n Optog vir die 4de Julie in Huntsville, Utah, in die VSA, het gesorg vir omstredenheid toe ‘n deelnemer die president nageboots het. Agter op die motor wat “Obama” vervoer het, was onder meer ‘n plakkaat met die woorde: “Vra oor ons aanvalsgeweerplan”. Lees hier. Фильчаков прокуратура харьков
Weermag moet ingryp sê Zille
Wes-Kaapse Premier Helen Zille, het gister ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gedoen om in te gryp in die onlangse vlaag van “oorlog” wat woed tussen bendes in die provinsie. Zille het gister gesê dat dwelmverwante bendes “buite die vermoë van die Suid-Afrikaanse Polisiediens val om te beheer” en dat die weermag ingeroep moet
Zuma waarsku teen derde mag wat ANC wil destabiliseer
President Jacob Zuma het gister gewaarsku dat ANC-lede waaksaam moet wees na “wrede sluipmoorde” van partyleiers wat, sê hy, ‘n poging is om die organisasie te verdeel en te destabiliseer. Zuma het gepraat by die begrafnis van die ANC-raadslid en hoofsweep van die Hibiscus-kus Munisipaliteit, Wandile Mkhize. Mkhize is doodgeskiet toe hy by die huis
Lees verder: Zuma waarsku teen derde mag wat ANC wil destabiliseer
Pastoor, toordokter met kop in emmer verbind
‘n Toordokter en ‘n pastoor se seun is deel van ‘n groep van drie mense wat verlede week in hegtenis geneem is nadat ‘n menslike kop uit ‘n graf in Makwassie in die Noordwes gesteel is, het die Sowetan Maandag berig. Volgens die familielede van Ezekiel Motloung, wat op 1 Julie begrawe is, is die
‘Iets is vrot in Brittanje’
Die arme prinses! Dit is skaars ‘n paar maande, of sy word vir die wolwe gegooi. Nie net haar tande nie, maar ook die land wat sy verteenwoordig, is onder die soeklig. Die jongste voorblad van die Amerikaanse konserwatiewe tydskrif, The New Republic, bevat ‘n aantal artikels oor die einde van die Britse Ryk, met
Rapport berig oor wrede wit boer
‘n Boer van Carletonville en twee van sy vriende word daarvan beskuldig dat hulle ‘n plaaswerker oor ‘n periode van drie dae aangerand het, het Rapport Sondag berig. Die Carletonville-landdroshof het Vrydag die saak van Jacques Gouws en sy medebeskuldigdes, Willem Meyer en Susan Janse van Rensburg, tot 20 Julie uitgestel. Die drie is vrygelaat
China, VSA belê groot in SA
Plaaslike direkte buitelandse beleggings het die US5.9 miljard-merk bereik in 2011, aangehelp deur veral Amerikaanse en Chinese beleggings, volgens ‘n VN-verslag wat Donderdag vrygestel is. Die wêreld se Investeringsverslag van 2012 is opgestel deur die Verenigde Nasies se Handel en Ontwikkeling (UNTAD) en is aangebied aan plaaslike joernaliste deur die IDC, die plaaslike Industrial Development
Weermag slaan glo korrupsie heeltemal hok by binnelandse sake, sê minister
Drastiese maatreëls het glo gehelp om korrupsie hok te slaan by OR Tambo Internasionale Lughawe, sê die minister van binnelandse sake Nkosazana Dlamini-Zuma. “Daar was baie korrupsie. Mense kom in [Suid-Afrika] sonder visums, wat visums moet hê, en daar is selfs dinge soos die spook-reisigers,” het sy Vrydag gesê by ‘n sakegeleentheid in Sandton. “Mense
Lees verder: Weermag slaan glo korrupsie heeltemal hok by binnelandse sake, sê minister
Andile Mngxitama sê wat ANC agteraf dink
Die swart intellektueel Andile Mngxitama het gisteraand op SABC1 se Sunday Live-program alle blankes in die land as “setlaars” beskryf en gesê dat alle grond “gesteel” is en van blankes teruggeneem behoort te word. Mngxitama is ‘n rubriekskrywer van die Nasperskoerant City Press, asook die Mail & Guardian. Vir Mngxitama is die ANC nog lank
Wanneer Naspers begin sweet
Dit is nogal amusant om te sien hoe Rapport begin sweet en nou sy uiterste bes doen om die erdwurms terug in die blikkie te druk wat prof. Giliomee twee weke gelede oopgebreek het in sy rubriek “Apartheid: Was dit dan net boos?”. Die nuutste is afkomstig van prof. Anton van Niekerk van die Universiteit
