‘n Optog vir die 4de Julie in Huntsville, Utah, in die VSA, het gesorg vir omstredenheid toe ‘n deelnemer die president nageboots het.
Agter op die motor wat “Obama” vervoer het, was onder meer ‘n plakkaat met die woorde: “Vra oor ons aanvalsgeweerplan”.
Lees hier.
