Die Griekse tragedie

Danksy die impak op die Suid-Afrikaanse aandelebeurs en die rand se waarde neem Suid-Afrikaners kennis van wat in Griekeland met sy kleinerige ekonomie en net meer as tien miljoen burgers aan die gebeur is. Die Griekse tragedie beïnvloed Europa, en Suid-Afrika word weer deur die groot volumes handel met Europa beïnvloed, met dubbel-genoteerde maatskappye wat

Lees verder: Die Griekse tragedie

Opvolgskikking moet kom

Die strategiese raamwerk vir die Departement van 2010 tot 2014 het twaalf prioriteite bepaal. Die eerste prioriteit is dat die Departement sy rol gaan versterk in staatkundige/grondwetlike ontwikkeling. In sy program 3 maak hy selfs voorsiening dat ‘n kantoor gevestig word en waar 4 personeellede voor die einde van 2010 aangestel moet word. Die VF

Lees verder: Opvolgskikking moet kom

Sakeman speel vlagman

‘n Sakeman van Krugersdorp moes Dinsdagmiddag vlagman speel omdat ‘n kontrakteur nie noodsaaklike waarskuwingstekens  aangebring het terwyl sy werkers gras op die middelman van die R28-snelweg gesny het nie. Mnr. Schalk Beetge vertel hy was Dinsdagmiddag omstreeks 13h00 vanaf Krugersdorp na Pretoria oppad toe hy opmerk dat die pad by die Sula Via-ingang op die

Lees verder: Sakeman speel vlagman

Mulder moeg vir propaganda-mites

“Ek is moeg vir debatte wat nie op feite nie maar op propaganda-mites gegrond is,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye op Somerset-Wes gesê. Dr. Mulder het as spreker opgetree tydens die Wynkelders Suid-Afrika se kongres. Van hierdie propaganda-mites wat as die waarheid die wêreld ingestuur word, is

Lees verder: Mulder moeg vir propaganda-mites

Shell blameer omgewingskade op rebelle

Die Nederlandse oliemaatskappy Shell PLC het verlede jaar sowat 14 000 ton ruolie in die waternetwerk van die Niger-delta gestort, het dié maatskappy gesê. Shell blameer diewe en rebellegroepe vir die skade aan die omgewing. Die hoeveelheid olie is sowat dubbel dié wat in 2008 in hierdie delta gestort is en vier keer meer as

Lees verder: Shell blameer omgewingskade op rebelle

Amptenare vas oor stelery by departement van landbou

Agt vroue en drie mans het Woensdag in die KwaMhlanga-landdroshof verskyn nadat hulle die departement van landbou in Mpumalanga van R15 miljoen besteel het, het die polisie gesê. Kapt. Leonard Hlathi, ‘n polisiewoordvoerder, het gesê die departement se voormalige assistent-direkteur, Vuyo Ngele (34) en die sekretaresse van die distrikbestuurder, is elk op borgtog van R40

Lees verder: Amptenare vas oor stelery by departement van landbou

Regbank se onafhanklikheid ongedeerd sê DA

Die kabinet het ‘n nuwe wetsontwerp rakende die regbank Woensdagoggend goedgekeur. ’n Nuwe weergawe van die omstrede voorgestelde Wet op Hoër Howe asook ‘n gepaardgaande grondwetlike aanpassing is aanvaar. Dié wetsontwerpe is in oorleg met die regbank gefinaliseer. Die administrasie van die howe sal voortaan deel uitmaak van die kantoor van die hoofregter. Jeff Radebe,

Lees verder: Regbank se onafhanklikheid ongedeerd sê DA

Naledi-munisipaliteit onder administrasie

Die Naledi plaaslike munisipaliteit gaan ontbind word en onder administrasie geplaas word, twee dae nadat die burgemeester Motlatsi Motlohi vermoor is deur onbekende sluipmoordenaars.    Die bestuur gaan onmiddellik oorgeneem word en Donderdag by die Naledi munisipaliteit (Wepener, Vanstadensrus, Dewetsdorp) aanmeld, het Vrystaatse LUR vir korporatiewe bestuur Mosebenzi Zwane Woensdag gesê.     “As ons nie

Lees verder: Naledi-munisipaliteit onder administrasie