Suid-Korea sal Noorde ”n prys laat betaal’

Suid-Korea het Maandag handel met Noord-Korea opgeskort en skepe in Seoul se waters verbied, sodat die kommunistiese staat “‘n prys betaal” vir die torpedering van ‘n Suid-Koreaanse oorlogskip. President Lee Myung-Bak het in ‘n nasionale televisieboodskap beloof dat onmiddellike militêre reaksie enige toekomstige aggressie sal beantwoord en gesê Seoel sal die Maart 26 aanval verwys

Lees verder: Suid-Korea sal Noorde ”n prys laat betaal’

Zuma na Algerië

President Jacob Zuma sal volgende week ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging na Algerië lei, het die departement van Internasionale Aangeleenthede en Samewerking Sondag gesê. Die 5de vergadering van die bi-nasionale kommissie sal aanstaande Dinsdag en Woensdag plaasvind. Ses verskillende groepe sal werk aan kwessies soos energie en infrastruktuur, verdediging en sekuriteit asook handel en beleggings en sal

Lees verder: Zuma na Algerië

Switserland wil ook boerka verbied

Die meeste Switserse burgers in ten gunste daarvan dat die boerka (Islamitiese gesigsluier) verbied word, het ‘n nuwe peiling aangetoon. Volgens die peiling is sowat 58% van diegene wat daaraan deelgeneem het ten gunste van die verbod op die boerka. Sowat 26.5% is teen die verbod van die dra van die sluier, terwyl 15.9% nie

Lees verder: Switserland wil ook boerka verbied

Afriforum en VF+ pak mekaar

AfriForum en die VF+ se meningsverskille is op die spits gedryf deur die gelykheidshof  se versoek dat hul saak en dié van die VF+ teen Malema saamgevoeg word. Solidariteit en Afriforum het die VF+ voorheen daarvan beskuldig dat hulle voordeel wil trek uit die publisiteit wat die twee burgerregte-organisasies kry. AfriForum vra nou in hofstukke

Lees verder: Afriforum en VF+ pak mekaar

‘Skiet die lafaard’

Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het die woorde van sy omstrede “Skiet die boer”-lied effens verander en sing nou “Soen die boer”. Malema en afgevaardiges het opgewonde by ‘n konferensie in KwaZulu-Natal saam die nuwe weergawe van die strydlied gesing. “Soen die boer, soen die boer”, het Malema gesing gevolg deur die woorde 

Lees verder: ‘Skiet die lafaard’

Gebroeders Steyn se monsterskoppe

Kort na Frans Steyn vir sy oorsese klubspan ‘n skepskop van sestig meter deur die mikke gejaag het, klits Morné Steyn ‘n strafskop van amper net so ver vir die Bulls teen die Crusaders deur die pale. Hierdie Steyns is miskien nie familie van mekaar nie, maar beide is gebore en getoë Vrystaters. Loeriesfontein het

Lees verder: Gebroeders Steyn se monsterskoppe

Afriforum: Almal se pêl

Ek lees Afriforum se “groot” protesdag teen misdaad op19 Mei het toe ‘n muis gebaar. Pleks daarvan om Afrikaners te verwyt as “slapgatte” moet Afriforum dalk ‘n bietjie introspeksie doen. Flip Buys, met sy groter ambisie as die partypolitiek, sal dalk ‘n bietjie moet terugsit en sy “visie, missie en strategie” moet herevalueer. Terloops slagspreuke

Lees verder: Afriforum: Almal se pêl