Onlangs het pres. Jacob Zuma daarop aanspraak gemaak dat die Here van die ANC se stigting af deel van die party was. Hierdie aanspraak volg op ander verstommende aansprake soos dat die ANC tot die Wederkoms sal regeer, en dat mense Zuma moet volg soos hulle Jesus gevolg het. Soos te wagte sal wees, was
Peres ontken dat Israel kernkoppe aan SA wou verkoop
President Shimon Peres van Israel het Maandag ten sterkste ontken dat sy land ooit atoomkoppe aan Suid-Afrika se apartheidsregering wou verkoop het. Die ontkenning volg op ‘n berig Maandag in die Britse koerant Guardian wat beweer Peres wou persoonlik drie kernplofkoppe aan oudpres. P.W. Botha beskikbaar maak in 1975. Peres was toe Israel se minister
Lees verder: Peres ontken dat Israel kernkoppe aan SA wou verkoop
Pik sê kernstorie is onwaarskynlik
Dit is hoogs onwaarskynlik dat die Israeliese regering formeel aangebied het om kernwapens aan Suid-Afrika te verkoop in die apartheidsjare, het voormalige Suid-Afrikaanse minister van buitelandse sake Pik Botha Maandag gesê. “Ek betwyfel dit sterk,” het hy gesê. “Ek twyfel of so ‘n aanbod ooit gemaak is. Ek dink ek sou geweet het.” Hy het
Australië sit Israelse diplomaat uit
Die Australiese regering het voet dwars gesit en ‘n Israeliese diplomaat uit die land gesit, volgens wat die BBC berig. Die stap volg nadat Israel se regering vals Australiese paspoorte aan geheime agente verskaf het wat met die sluipmoord in Januarie op ‘n Hamas-leier in Dubai verbind word. Australië se minister van buitelandse sake, Stephen
Byna 80 vas vir openbare geweld
Inwoners van Ikgomotseng in Soutpan het Maandag paaie afgesper en bande aan die brandgesteek terwyl hulle daarop aangedring het om in ‘n ander munisipale-area ingesluit te word. Volgens kapt. Harry Nagel, polisiewoordvoerder in Bloemfontein, is sowat 78 mense tydens die betoging in hegtenis geneem vir openbare geweld en omdat hulle aan ‘n onwettige byeenkoms deelgeneem
Kaper kry kopskoot
‘n Bejaarde egpaar wat by hul huis wou inry, is onlangs deur drie gewapende swartes in ‘n wit Audi met vuurwapens gekonfronteer. Ongelukkig vir die boosdoeners was hul seun op daardie tydstip tuis. Hy kon die hele toneel gadeslaan deur een van vensters en het blitsvinnig gereageer. Hy het met sy persoonlike vuurwapen op die
Chaos heers by ANC-Jeugliga se kongres
Chaos het by die Universiteit van KwaZulu-Natal se Howard-kollege uitgebreek toe die uitslag van die ANC-jeugliga se kongres Maandagoggend bekend gemaak is. Sommige afgevaardigdes het uit die saal gestap en gekla oor knoeiery tydens die verkiesing. Gedurende die verkiesingsproses is afgevaardigdes in twee groepe verdeel. Een van die groepe is deur Bheki Mtolo gelei. Mtolo
Geheime kerndokument openbaar
Geheime Suid-Afrikaanse dokumente toon dat Israel aangebied het om atoomkoppe te verkoop aan die regering van PW Botha. Dit is die eerste amptelike dokumentêre bewys van die Joodse staat se besit van kernwapens. Die “uiters geheime” notules van vergaderings tussen senior amptenare van die twee lande in 1975 toon dat Suid-Afrika se minister van Verdediging,
Polisiebeamptes vir plaasaanval vas
‘n Polisie konstabel is Sondag in hegtenis geneem vir poging tot moord, het Noordwes polisie gesê. Luitenant-Generaal Lesetja Beetha van Efraim sê die konstabel, 34, is na bewering deel van ‘n groep wat probeer het om ‘n plaas buite Schweizer-Reneke te beroof Vrydag. Die boer het glo geweerskote op sy perseel gehoor en het drie
Grondoudit al uitweg
Uit ‘n ellelange artikel deur die minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson die naweek in Rapport, is dit duidelik dat persepsies oor grondbesit in die land nou so ver van mekaar verwyder is dat ‘n grondoudit die enigste manier is om dit op te klaar. Tot dusver het die regering vierkantig vasgeskop daarteen en met feite
