Eskom op besoek aan vernaamste Europese hoofstede

Uitvoerende bestuurslede van Eskom het hul mees gedetailleerde herstelplan tot op hede op 'n besoek aan Europese finansiële hoofstede uiteengesit.

Lees verder: Eskom op besoek aan vernaamste Europese hoofstede

Zuma-ondersteuners trotseer die koue

Ten minste 1000 ondersteuners het die koue in Pietermaritzburg getrotseer vir die nagwaak vir ANC-president Jacob Zuma.

Lees verder: Zuma-ondersteuners trotseer die koue

Alexander Solsjenitsin sterf op 89

Image

Aleksandr Solsjenitsin

Die Russiese romanskrywer Alexander Solsjenitsin, wat die Nobelprys vir letterkunde in 1970 gewen het vir sy dapper boeke waarin hy die lyding onder kommunisme in die Sowjetunie voorstel, het gesterf. Hy was 89 jaar oud.

Lees verder: Alexander Solsjenitsin sterf op 89

EU vrees die opkoms van vroulike bomgooiers

Image

Islamitiese vrou Foto: Ramzi Hashisho

09:05:58 Europese veiligheidsdienste is bekommerd oor die toenemende radikalisering van vroulike Islamitiese militantes.

Lees verder: EU vrees die opkoms van vroulike bomgooiers

Die presidensie verwerp aantygings van nuwe wapentransaksie-omkopery

Image

Mbeki, ontvanger van R30m?

08:12:55 Die presidensie het gister die jongste bewerings oor wapentransaksiekorrupsie waarby president Thabo Mbeki betrokke sou wees, verwerp.

Lees verder: Die presidensie verwerp aantygings van nuwe wapentransaksie-omkopery

Hyundai se antwoord op die brandstofkrisis

10:20:51 Hyundai het groot planne met die motortjie wat die Getz gaan vervang. Die motor sal die i20 genoem word. Aanhangers van Hyundai kan maar begin nader skuif, die i20 gaan in die helfte van 2009 sy verskyning maak en sal dalk moontlik kort daarna plaaslik beskikbaar wees.

Lees verder: Hyundai se antwoord op die brandstofkrisis

Op die trekpad tydens die Groot Trek

Image10:59:05 Die trekkers was heeltemal afhanklik van die trekosse en het hulle goed opgepas. Snags is soms groot vure gemaak om wilde diere weg te hou. 'n Span het gewoonlik uit twaalf tot sestien osse bestaan, en elke os het sy eie naam gehad. In Tregardt se trek was daar 'n Ribbok, Somer, Friesland, Rooiland, Wiegeland, Robbert, Duiker, Joeman, Vryman, Liefhebber, Witbol, Fluit, Witsenberg, Tiegerberg, Blouberg, Regter en Roman. Elke os het 'n vaste plek in die span gehad. Links van die wadrywer op die wakis was die hotkant en regs die haarkant. In 'n span van 12 was daar dus 'n hotvoor, haarvoor, hotnaasvoor en haarnaasvoor, hot-op-ses, haar-op-ses, die hot- en die haarnaasagter, en die hotagter en haaragter.

Lees verder: Op die trekpad tydens die Groot Trek