Met al sy foute is die nuwe Suid-Afrika ‘n veel beter plek as wat dit sou gewees het indien ons aan die mag vasgeklou het. – F.W de Klerk
So sê die laaste blanke president van Suid-Afrika.

Ek wil nie meer die koerante lees nie want dit maak mens te neerslagtig. Het egter vandag by 'n vriend net vlugtig gelees van die jong skrander dogter wat vyf keer geskiet is. Hoe lank gaan ons dit nog verdra/verduur ? In die nuus word daar nie meer daaroor berig nie behalwe as dit wit-op-swart
Onderhandelings om Zimbabwe se politieke krisis aan te spreek is nie langer nodig nie omdat slegs kwessies oor die prosedure oobly om op te los, het die adjunkminister van buitelandse sake, Aziz Pahad, gister gesê.

Een van Barack Obama se ooms het Dinsdag gekla dat die aandag van die pers nou te veel raak. Die media is tans besig om die Baracks in Kenia te oorval om inligting oor die voornemende Demokratiese presidentskandidaat in te samel.

Idriss Déby, Chad’s president, faced the gravest threat to his 17-year rule this weekend when rebels stormed the capital and fought their way to the gates of his palace. But within 24 hours the man dubbed the “cowboy of the sands” appeared to have regained the initiative, personally ordering counter-attacks as the guerrillas fell back.
The new chief of the Hungarian secret services, who spent six years at the KGB’s academy in Moscow during the 1980s, has become chairman of NATO’s intelligence committee, a development that diplomats said could compromise the security of the alliance. Sandor Laborc, 49, was personally chosen by Prime Minister Ferenc Gyurcsany of Hungary as director
Internet services in Qatar have been seriously disrupted because of damage to an undersea telecoms cable linking the Gulf state to the UAE, the fourth such incident in less than a week. Qatar Telecom (Qtel) said on Sunday the cable was damaged between the Qatari island of Haloul and the UAE island of Das on
Suid-Afrikaanse onderwys verkeer in ʼn krisis, volgens ʼn verslag wat verlede week deur die tydskrif Finweek gepubliseer is.
Nie net onthul die verslag ʼn skokkende vaardigheidstekort 13 jaar na die politieke revolusie van 1994 nie, maar ook ʼn grondliggende krisis in die opvoedingstelsel wat ʼn tekort aan hulpbronne ondervind om die bevolking vir toekomstige ekonomiese groei toe te rus.