'n Blanke boere-egpaar is in Zimbabwe aangeval en beseer. Hulle is Sondag deur swaar gewapende mans van hul plaas in die Chegutu-distrik ontvoer.
Blanke egpaar in Zimbabwe aangeval
'n Blanke boere-egpaar is in Zimbabwe aangeval en beseer. Hulle is Sondag deur swaar gewapende mans van hul plaas in die Chegutu-distrik ontvoer.

Die orgie van Britse selfvoldaanheid verlede week toe Nelson Mandela soos 'n tweede Here Jesus in Londen rondgeparadeer is, toon duidelik in watter mate Brittanje heeltemal in sy skik is met die huidige bestel in Suid-Afrika. Nie net word Afrikaners en ander blankes stelselmatig deur regstellende aksie uit die land verdryf nie, maar ons word ook in ons huise aangeval, beroof en vermoor.
Jens Lehmann, die veteraan- Duitse sokkerdoelwagter het gesê dat sy span in 'n toestand van skok verkeer nadat hulle Sondag se Euro 2008-finaal met 0-1 verloor het.