AfriForum het gisteroggend ‘n klag van haatspraak wat hy teen mnr. Julius Malema en die ANC ingedien het, teen die ANC teruggetrek. Malema se verhoor sal na verwagting einde April volgende jaar voor regter Colin Lomont in die hooggeregshof in Johannesburg begin. Die klag van haatspraak kom nadat Malema die woorde Dubul’ ibhunu (“skiet die
Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland
Van al die lande waar een of ander regse of konserwatiewe beweging tans aan die gang is, is Nederland by verre die opwindendste. Eers was daar die flambojante Pim Fortuyn, eertydse Marxistiese sosioloog wat agterna die sin van tradisie ingesien het. Fortuyn het binne ‘n paar jaar, deur ‘n hele aantal boeke en onderhoude, die
Lees verder: Hitler was links! en ander gedagtes uit Nederland
Willem Ratte uit op borg
Willem Ratte is uiteindelik op borgtog van R2000 vrygelaat. Hiermee loop sy eetstaking wat ‘n hele maand geduur het ook ten einde. Oudkommandant Ratte moet egter sy paspoort inhandig en weekliks by die polisie aanmeld. Verlede week het die landdros die staatsaanklaer gevra waarom Ratte nie ook vrygelaat mag word terwyl agt van sy makkers
‘Bom in hofsaal vir Ratte-saak gevind’
‘n Berig is vanaf Witbank ontvang dat ‘n bom in die hofsaal waar oudkmdt. Willem Ratte vanmore sou verskyn, gevind is. Aangesien die hofsittings tot dusver hoofsaaklik deur Afrikaners wat Ratte goedgesind is, bygewoon is, sou dit onwaarskynlik wees dat die bom vanuit Afrikanergeledere afkomstig is. Die onmiddellike vinger wys na die staat self en
Dit maak my bly!
Chaos en verval, nes orde en voorspoed beskik oor hul eie verborge en geheime wette. Die tragiek van die Afrikaner lê in die treurige verhaal van sy Bantoebevolking onder leiding van die ANC wat soos Faust sy siel aan Mephistopheles verkoop het om sy jeugdigheid terug te kry en wat daardie jeugdige krag wil gebruik
Brasilië verkies eerste vrouepresident
‘n Voormalige Marxistiese guerrilla wat gemartel en opgesluit is tydens Brasilië se lang diktatorskap, is Sondag verkies tot president van Latyns-Amerika se grootste land,’ n land in die middel van ‘n ekonomiese en politieke opbloei. Dilma Rousseff het die verkiesing gewen om Brasilië se eerste vroulike leier te wees. Met 99 persent van die stemme
Mamparralanga se gees van Mabuza
Besonder baie moeite is gedoen om Suid-Afrikaners ‘n rat voor die oë te draai na dit rugbaar geword het dat ‘n kabinetskommeling op hande is. Dit herinner aan die tyd toe ‘n eertydse premier van Mpumalanga, terwyl hy sy provinsie in die grond in regeer het, gesê het dit is in die haak vir politici
Mediese student vir twee bompakkies vrygelaat
Jemenitiese ondersoekers het ‘n mediese student Saterdag in hegtenis geneem, maar sy is intussen weer vrygelaat. Sy is eers daarvan verdink dat sy bompakkies op twee vliegtuie onderweg na Amerika wou geplant het. Die een bom sou waarskynlik die vliegtuig oor Britse gebied laat ontplof het. “Veiligheidsmagte het ‘n vrou wat van die stuur van
‘Kakkerlak’ is ‘n welbekende volksmoordterm
Die haatspraak-saak teen Julius Malema sal Maandag in die Gelykheidshof hervat word, het Afriforum gesê. “Die partye moet dan verslag lewer oor hul pogings om die kwessie op te los,” het Afriforum se regsverteenwoordiger, Willie Spies, gesê. Die saak hou verband met Malema se sing van die liedjie “Skiet die boer”. Spies het gesê die
Twee bles omies wat baklei oor ‘n kam
Toe die Wêreldbeker gehou is, het die hoofstroommedia (HSM) en hul magdom linkse idiote hulself op die skouer geklop oor die kwansuis lae misdaad wat gemeld was. Volgens die beriggewing was daar slegs ‘n enkele geval bekend van verkragting van – as ek reg onthou – ‘n Franse toeris. Soos gewoonlik het hulle weer die
