Gee vir ons u mening oor die Sjinese wapens wat na Zimbabwe op pad is. Word blankes en Afrikaners daardeur bedreig? Het ons niks om oor bekommerd te wees nie? Stuur u mening aan briewe@praag.org en ons plaas dit so gou doenlik. Stem ook in ons peiling hieroor (regs op die bladsy). детские пазлы для
Lees verder: Wat dink u van die Sjinese wapens op pad na Zimbabwe?

Die nuus dat Sjinese, Britse en Australiese troepe rondom ons land opgemerk is, is sekerlik geen verrassing nie. Die graad van onstabiliteit wat daar tans in Zimbabwe heers het lankal reeds ’n toestand geskep wat tot oorlog kan lei.