Transformasie lei tot cholera

Die nuus dat daar ook nou choleragevalle in Johannesburg voorkom, het Suid-Afrika volledig binne die kategorie van 'n derdewêreldland geplaas. Terwyl transformasie oorkant die Limpopo gemanifesteer het in ekonomiese verval, hongersnood en natuurlik cholera, wil dit voorkom asof die suiwering van blanke ingenieurs en gesondheidsamptenare deur die ANC-bewind juis tot onsuiwer water en siektes gaan

Lees verder: Transformasie lei tot cholera

568 reeds dood op die paaie

Ten minste 568 mense is dood in padongelukke sedert die begin van die Desember-vakansie, het die Padverkeerbeheerkorporasie Maandag in 'n verklaring gesê. Die korporasie het in 'n verklaring gesê dat onder diegene wat dood is, was 168 bestuurders, 230 was passasiers en 170 voetgangers. KwaZulu-Natal het die hoogste sterftesyfer met 116 mense, Limpopo 89, Mpumalanga

Lees verder: 568 reeds dood op die paaie

Cholera in Johannesburg

Gauteng se choleradodetal het tot drie gestyg met die dood van 'n pasiënt oor die naweek, het die gesondheidsdepartement gesê. Woordvoerder Chika Asomugha het gesê die pasiënt is Sondag oorlede. Van die 76 gevalle in die provinsie wat met cholera geassosieer word, het 21 positief getoets vir die siekte, met die Johannesburgdistrik wat die meeste

Lees verder: Cholera in Johannesburg

502 voertuie in Oos-Transvaal geskut

'n Totaal van 502 voertuie is geskut en 265 bestuurders is gearresteer gedurende padblokkades in Mpumalanga, het die departement van paaie en vervoer Maandag gesê. Woordvoerder David Nkambule het gesê 60 padblokkades is gehou in Ehlanzeni, Gert Sibande en Nkangala sedert 1 Desember. Dit sal deur die hele feesseisoen aanhou. Die arrestasies sluit in 130

Lees verder: 502 voertuie in Oos-Transvaal geskut

VSA wil verdere sanksies teen Zimbabwe instel

Condoleezza Rice Amerika se minister van buitelandse sake, Gondoleezza Rice, het Maandag gesê dat sy met Amerika se bondgenote gaan praat om bykomende bevriesing van bates en ander sanksies teen president Robert Mugabe van Zimbabwe in te stel. "Ek gaan met ons bondgenote, veral sommige Afrikalande en Brittanje praat en ons sal sien," het Rice

Lees verder: VSA wil verdere sanksies teen Zimbabwe instel

VN-veiligheidsraad verwelkom offensief teen Oegandese rebelle

Plakkaat van die Lord’s Resistance Army Die VN-veiligheidsraad het Maandag die militêre offensief wat deur Oeganda, suidelike Soedan en Kongo teen rebelle van die Lord's Resistance Army (LRA) geloods is, verwelkom. Dié rebellegroep voer reeds 20 jaar lank 'n brutale veldtog. Soldate van al drie die lande het LRA-basisse in die oostelike Kongo aangeval nadat

Lees verder: VN-veiligheidsraad verwelkom offensief teen Oegandese rebelle

Kongolese rebelle dreig om vredesamesprekings te verlaat

Kongolese rebelletroepe naby Goma 'n Rebellegroep wat die Kongo tot op die randjie van oorlog gebring het, het gesê hulle sal wegstap van vredesamesprekinge indien onderhandelaars nie die beweerde verbreking van die skietstilstand deur die weermag gaan aanspreek nie. Bertrand Bisimwa, woordvoerder vir die rebelle-Nasionale raad vir die verdediging van die Mense (NRVM) het gesê

Lees verder: Kongolese rebelle dreig om vredesamesprekings te verlaat

Zimbabwe verwerp Bush as ‘diplomatieke fluitspel’

Robert Mugabe Die Zimbabwiese bewind het Dinsdag president George W. Bush se verklaring van verlies aan vertroue in president Robert Mugabe se regering as "diplomatieke fluitspel deur 'n uitgaande regering" beskou. "Ons het geen tyd vir Amerikaanse president George W. Bush se diplomatieke fluit nie. Ons praat hier van 'n administrasie wie se son onder

Lees verder: Zimbabwe verwerp Bush as ‘diplomatieke fluitspel’

Organisasie blameer SA leiers vir xenofobiese geweld

Afrikavreemdelinge n? aanvalle in SA Die gebrek aan "wettig verkose leierskap" was die oorsaak van baie van die xenofobiese aanvalle in Meimaand, het Cormsa Maandag gesê. Die Konsortium vir vlugtelinge en migrante in Suid-Afrika (Cormsa) se woordvoerder Duncan Breen het gesê in vele gebiede was plaaslike leiers aktief betrokke daarby om geweld teen vreemdelinge aan

Lees verder: Organisasie blameer SA leiers vir xenofobiese geweld

Vyf SA Roadlink-busse geskut

Ten minste 5 SA Roadlink-busse is geskut langs KwaZulu-Natal se besige N3-snelweg oor die afgelope naweek in 'n padveiligheidsveldtog, het die departement van vervoer Maandag gesê. Woordvoerder Nonkululeko Mbatha het gesê 8 luuksebusse is geskut, waarvan 5 aan SA Roadlink behoort. SA Roadlink-bus "Van die 5 SA Roadlink-busse is drie onpadwaardig bevind en nog twee

Lees verder: Vyf SA Roadlink-busse geskut