Die Tsjegge se kunstentoonstelling in Brussel ter viering van hulle EU-presidentskap wat hierdie maand in aanvang neem, het die tonge behoorlik los. Waar lande tradisioneel so min as moontlik kontroversie probeer ontlok, het Tsjeggië die vorige lidlande die loef afgesteek. Frankryk se tentoonstelliong met hul oorname van die EU-voorsittertstoel ses maande gelede was 'n lugballon
Lees verder: Tsjegge se tentoonstelling laat diplomate in hul oggendkoffie stik

Uit my huidige navorsing oor die Grensoorlog het ek op 'n interessante obiter-feit afgekom. Tydens die voorbereiding vir die onaangenaamheid by Cuito Cuanavale het die toenmalige president, PW Botha, 'n strategiese beplanningsessie bygewoon. Iewers tydens die geskrum rondom planne, idees en inligting, het 'n relatiewe junior offisier die opmerking gemaak dat dit half jammer is dat daar 'n staande verbod op die gebruik van slagtenks in Angola is.