Winkelassistent doodgetrap deur skare swart winskopiejagters

'n Winkelassistent is doodgetrap deur 'n skare winskopiejagters by 'n winkel wat 'n uitverkoping geadverteer het die naweek in 'n New Yorkse voorstad.

     

Lees verder: Winkelassistent doodgetrap deur skare swart winskopiejagters

Obama gaan Clinton benoem as minister van buitelandse sake

Image

Hillary Clinton

10:25:20 Barack Obama, die verkose Amerikaanse president, beplan om senator Hillary Rodham Clinton (61) Maandag as sy minister van buitelandse sake te benoem, en om so 'n eens bitter politieke stryd in 'n hoëvlak- strategiese vennootskap te verander.

Lees verder: Obama gaan Clinton benoem as minister van buitelandse sake

Dodetal styg tot oor 300 in Nigeriese sektariese geweld

Image

Geweld in Nigeri?

09:12:34 Bendes het huise, kerke en moskees afgebrand in die tweede dag van opstande en die dodetal het tot meer as 300 geklim in die ergste sektariese geweld oor baie jare in die Afrikaland met die grootste bevolking.

Lees verder: Dodetal styg tot oor 300 in Nigeriese sektariese geweld

Petrolprys gaan met R1.61 daal

Die kleinhandelprys van petrol gaan volgende week met R1,61 daal, het die Departement van minerale en energiesake Vrydag gesê. Die groothandelprys van diesel met 'n 0,05% swaelinhoud gaan daal met 81 sent per liter daal, en die prys van diesel met 0,005% swaelinhoud sal met 80 sent per liter daal.

Lees verder: Petrolprys gaan met R1.61 daal

Blatante aanval laat spoor van verwoesting

Goed opgelei, gefokus en tot die tande toe gewapen, het 'n klein groepie geharde Islamitiese militante ongesiens in die finansiële hoofstad van Indië ingekom en 'n spoor van verwoesting gesaai.

Lees verder: Blatante aanval laat spoor van verwoesting