Die jong John van Reenen was skaars in Amerika toe word hy gevra of hy op water kan loop.
Gaylen Hansen – deesdae ʼn opgehemelde kunstenaar van die figuratiewe ekspressionistiese skool – was die vader van dié pittigheid. Hy het self lekker daarvoor gelag, maar hierdie Yank was in geen posisie om die heerlike ironieë van John van Reenen behoorlik te waardeer nie.

Zimbabwiërs het vandag in die presidensiële uitklopverkiesing begin stem.