00:00:00 Desmond Tutu het die volgende oor oeboentoe te sê gehad:
“Swartmense het iets genaamd OEBOENTOE. Dit gaan oor die essensie van menswees; dit maak deel uit van Afrika se geskenk aan die wêreld.
Dit omvat gasvryheid, omgee, om die ekstra myl vir ander te kan loop. Ons glo dat ‘n mens ‘n mens deur ‘n ander mens is, dat my menslikheid by joune, onlosmaaklik, betrokke is. As ek jou sou verontmenslik, verontmenslik ek onvermydelik myself. Die enkelingmens is ‘n teenstrydigheid en daarom werk jy vir die gemeenskaplike doel want jou menslikheid word verwesenlik deur te behoort.”
Die word “oeboentoe” kom vanuit die Nguni-tale. Oeboentoe beteken menswees en omvat die deugde van goedgesindheid, mededeelsaamheid, vrygewigheid, gasvryheid, vriendskap en barmhartigheid of simpatie en hierdie eienskappe word dus gebruik om ‘n persoon te beskryf wat “oeboentoe” het.

wees van die klassevooroordele van die verlede. Homo Sovieticus sou 'n altruïs wees, met 'n kommunale uitkyk op die lewe. Hy sou sy arbeid sonder die verwagting van persoonlike rykdom opoffer tot voordeel van die gemeenskap, en sou oneindige energie toon in die stryd vir globale rewolusie.
15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse
08:54:16 Suid-Afrika se nege onderwysministers het in 'n luuksehotel in Kaapstad byeengekom en bevind dat veel meer gedoen sal moet word voordat almal gehalte-onderwys sal geniet.