Volgens die Motorvervaardigersvereniging van Suid-Afrika het hoë rentekoerse die mark negatief beïnvloed, maar ander faktore het ook 'n rol gespeel. Hieronder tel die aantal openbare vakansiedae aan die begin van die maand, stygings in voertuigpryse, asook die onrus wat in groot gebiede van die land geheers het.
Die verkope van nuwe motors het nog meer as die algemene syfer wat handelsvoertuie insluit, gedaal. Daar is 28,7% minder motors verkoop.

15:37:53 Die daling in Suid-Afrikaanse