Toespraak gelewer op 2 November 2007 by die jaarlikse PRAAG-dinee, The Pinotage-restaurant, Centurion. Deur vanaand oor die tema “ʼn Padkaart na Afrikanervryheid” te praat, wil ek juis sekere praktiese voorstelle maak oor hoe ons volk uiteindelik die vryheid wat hy in onlangse tye verloor het, kan herwin. Die Afrikaner, miskien tot sy nadeel, is by uitstek pragmaties. In die onlangse verlede is hierdie pragmatisme deur ons vyande uitgebuit en word daar van ons verwag om in die aangesig van knellende anti-blanke wetgewing, geweld, verlies aan instellings en enige invloed op die staat ʼn soort hinderniswedloop te hardloop.
Padkaart na Afrikanervryheid 3

Die Internasionale Rwandese Misdaadhof probeer nou al jare lank om
Die Premier Soccer League (PSL) het R70 miljoen opsy gesit as “’n teken van dankbaarheid” vir hulle onderhandelaars se aandeel in die verkryging van borgskappe.