'n Datakommissaris van die mees noordelike Duitse deelstaat sê dat bankrekeningbesonderhede van tot 20 miljoen Duitsers onwettig gekoop en verkoop word.
Rice doen ‘n ernstige beroep op Israel
Condoleezza Rice het 'n beroep op Israel gedoen om nie vredesonderhandelinge met die Palestyne te ondermyn nie.
Uit vir 83!
Suid-Afrika is vir 83 lopies uitgeboul binne 23 boulbeurte in die tweede eendag wedstryd teen Engeland by Trent Bridge.
Duisende Indiese boere pleeg selfmoord
Duisende boere in Indië het oor die afgelope dekade selfmoord gepleeg.
Ghana se seevlakke styg
Aan die suidelike kus van Ghana is die Atlantiese Oseaan besig om te styg.
Kapenaar val homself dood op Mont Blanc in Switserland
'n Suid-Afrikaner, die 36-jarige Hannes Esterhuyse, het hom doodgeval op Mont Blanc in Switserland.
Lees verder: Kapenaar val homself dood op Mont Blanc in Switserland
Saccawu gaan teen Woolworths in Durban betoog
Saccawu gaan Vrydag in Durban teen die anti-vakbondhouding van Woolworths betoog.
Beroepspolitici verantwoordelik vir ons ondergang
Myns insiens is die beroepspolitikus die oorsaak vir die Afrikaner se politieke dood. Daardie ambisieuse egoïs, wat die politieke leer ten alle koste klim, is verantwoordelik vir die ANC se oorheersing oor ons mense.
Lees verder: Beroepspolitici verantwoordelik vir ons ondergang
Platinum is ‘n metaal wat min begrip kry
Die platinumgroepmetale wek min begrip maar daarsonder kan die wêreld nie funksioneer nie, sê platinummynbaas Brian Gilbertson.
