Elke paar jaar moet inwoners hul huise verlaat en nuwes verder terug bou.
Ou mans van 'n suidelike dorpie sê elke jaar kom die kus 'n paar meter nader.
Niemand weet waaorm die see so geleidelik oor dekades heen gestyg het nie, en geen wetenskaplikes het nog datat kom insamel nie.
Die hele nedersetting van Totope lê reeds diep onder die water waar dit heeltemal ondergedompel is.
