Skildery wat terreur befonds vir miljoene verkoop

‘n Skildery deur ‘n Suid-Afrikaanse kunstenaar, Irma Stern, wat verkoop is om geld vir ANC-terreur in te samel, is vir ‘n reuseprys in Londen verkoop. Die skildery getiteld Arabier in Swart is vir net meer as sewentien miljoen rand verkoop. Die hoof van Suid-Afrikaanse kuns by die kunshandelaar Bonhams, Hannah O’Leary, sê die skildery dateer

Lees verder: Skildery wat terreur befonds vir miljoene verkoop

Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante

Duisende fortuinsoekers stroom elke dag na Duitsland en sakeleiers in Europa se grootste ekonomie wil hulle akkomodeer en aan hulle werksgeleenthede bied. “As ons hulle gou in die arbeidsmark kan integreer, sal ons nie alleen die vlugtelinge nie, maar ook onsself help,” het die hoof van die magtige BDI-bedryfsfederasie, Ulrich Grillo, vandeesweek gesê. Vir die

Lees verder: Duitse sakeleiers verwelkom instroming van immigrante

Gerugte oor Arnold Vosloo se dood onwaar

Dis snert dat die gewilde Suid-Afrikaanse akteur Arnold Vosloo in ’n motorongeluk dood is, sê sy suster Nadia. ‘n Foto van Vosloo by ’n ongeluksfoto met die byskrif: “Arnold Vosloo. He died in a terrible traffic accident the world mourns the loss.” is vir langer as ’n week op Facebook en ander sosiale media versprei.

Lees verder: Gerugte oor Arnold Vosloo se dood onwaar

Jeugliga beplan optog teen Krugerstandbeeld

Die ANC-jeugliga sê hulle gaan ‘n optog in Pretoria lei en die verwydering van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein eis. Die David Motsamai-tak van die jeugliga in Sunnyside, Pretoria sê in ‘n verklaring hulle is reeds besig om reëlings vir dié optog te tref. Die jeugliga sal ook glo ‘n versoekskrif oorhandig wat onder meer

Lees verder: Jeugliga beplan optog teen Krugerstandbeeld

VSA waarsku oor terreuraanval in SA

Die waarskuwing deur die Amerikaanse ambassade oor ‘n moontlike terreurbedreiging in Suid-Afrika, “word as ‘n rare veiligheidswaarskuwing in ‘n stabiele demokrasie bestempel”, het RSG berig. Dit volg nadat die Amerikaanse ambassade in Pretoria*gister ‘n waarskuwing op sy webwerf gerig het aan sy burgers in Suid-Afrika oor ‘n moontlike terreuraanval op Amerikaanse teikens. Die ambassade sê

Lees verder: VSA waarsku oor terreuraanval in SA

Boshof-plaasaanval: Verdagtes op vrye voet

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval gister waarin ‘n bejaarde boer op sy plaas by Boshof in die Vrystaat gewond is nie. Die 69-jarige Douglas Pope is gister van agter in die regtersy gewond toe hy by sy plaas se hek by ‘n grondpad vanuit ‘n bewegende motor geskiet is.

Lees verder: Boshof-plaasaanval: Verdagtes op vrye voet

Walglike Franse ‘kunswerk’ loop weer deur

Anish Kapoor, ‘n sogenaamde “internasionale kunstenaar”, se “Dirty Corner” (2011-15), ‘n beeldhouwerk in die tuine van Versailles, Frankryk, is met anti-Semitiese slagspreuke getakel. Die woorde in wit verf is Sondag, 6 September, opgemerk. “Die koningin opgeoffer, twee keer beledig”, “die tweede verkragting van die volk deur afwykende JOODSE aktivisme”, en “Christus is koning in Versailles”,

Lees verder: Walglike Franse ‘kunswerk’ loop weer deur

Dan Roodt: Papsak-Max se skoene, Charles Smith en kampusonluste

‘n Mens raak skoon moedeloos as jy die reaksies lees op die stygende geweld en onmin wat daar sedert begin 2015 op die land se mees prestigieuse kampusse heers. Veral Stellenbosch staan weereens in die spervuur terwyl blanke studentes aan die Universiteit van Pretoria ‘n paar dae gelede in ‘n gebou toegesluit is om hulle

Lees verder: Dan Roodt: Papsak-Max se skoene, Charles Smith en kampusonluste

Bruin ouers dwing Gauteng om skool te heropen

Ontstoke bruin ouers het gesorg dat die Roodepoort laerskool in Davidsonville aan die Gautengse Wesrand Dinsdag heropen is. Die bemiddelingspan wat die Gautengse premier, David Makhura aangestel het, het opdrag gegee dat die bruin leerlinge weer na hul eie skool moet gaan. Die skool gaan al weke gebuk onder probleme nadat die departement ‘n swart

Lees verder: Bruin ouers dwing Gauteng om skool te heropen

Grootskaalse brandstigting in Marapong by Medupi

Chaos het Maandagaand in Marapong naby die Medupi kragstasie in Lephalale uitgebreek, het RSG berig. ‘n Groep swart oproeriges, wat vermoedelik voormalige werkers by die Medupi kragstasie is, het tot grootskaalse brandstigting oorgegaan. Die oproermakers het sowat 20 busse, ‘n satelliet-polisiestasie en ‘n munisipale kantoor asook ‘n gedeelte van ‘n biblioteek in die Marapong-woongebied by

Lees verder: Grootskaalse brandstigting in Marapong by Medupi