Gauteng is die gevaarlikste provinsie in die land in terme van plaasaanvalle, toon ‘n nuwe boek wat Donderdag bekendgestel is. Byna 20% (ongeveer 663) van die 3 319 plaasaanvalle wat tussen 1990 en 2012 in die land plaasgevind het, was in Gauteng, het Kraal Uitgewers gesê. In die res van die land het 15,3% van
Grondbesettings dreig in Kaapstad
Die onwettige besetting van privaatgrond in Kaapstad het skerp toegeneem, het ‘n burgemeesterskomiteelid Donderdag gesê. Tandeka Gqada, burgemeesterskomiteelid vir menslike nedersettings, het gesê dit lyk of die besetting van die Marikana-grondgebied in die stad vroeër die week, sowel as die besetting van ander gebiede, deel is van ‘n poging om “die stad onregeerbaar te maak”.
Creecy, Heywood misbruik hul mag om Afrikaans te benadeel – mediaverklaring
MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) In reaksie op die Rivonia-Primary-hofsaak in die Grondwethof, asook die voortslepende geskil rondom Hoërskool Fochville, herinner PRAAG sowel mev. Barbary Creecy as mnr. Mark Heywood van Section 27 daaraan dat Afrikaans ‘n benadeelde taal in Suid-Afrika is. Indien dit nie vir byna 200 jaar van blatante Engelse taalfascisme in Suid-Afrika
Lees verder: Creecy, Heywood misbruik hul mag om Afrikaans te benadeel – mediaverklaring
Britse burger voer veldtog teen Afrikaanse skole
Tydens ‘n betoging vandag voor die Grondwethof het mnr. Mark Heywood, wat tans ‘n regsaksie teen Fochville-hoërskool voer, erken dat hy ‘n Britse burger is. Hy beveg glo al van die ouderdom van 14 af Afrikanerinvloed in Suid-Afrika. Heywood is die uitvoerende hoof van die nie-regeringsorganisasie Section 27 wat tesame met die Gautengse Onderwysdepartement die
Lees verder: Britse burger voer veldtog teen Afrikaanse skole
Die VSA se skynheiligheid
Washington het nie die morele hoë grond om vir die Chinese te preek oor hul beweerde kuberaanvalle op die VSA nie, skryf Rick Falkvinge die stigter van die eerste Pirate Party. Die Verenigde State beskuldig China daarvan dat hulle die VSA rekenaars vir spioenasie doeleindes kraak. Hierdie aanklag is skynheilig en aanstellerig: Vir ‘n paar
Tutu berispe Morgan Freeman oor Israeli-prys
Aartsbiskop Desmond Tutu en ANC-swaargewig Ahmed Kathrada het ‘n beroep op die swart akteur Morgan Freeman gedoen om sy besluit om ‘n Israeli-toekenning te aanvaar, te verduidelik. Freeman is genomineer vir die toekenning deur die Kanadese Vriende van die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem Maandag. Die toekenning is na bewering vir sy “filantropiese werk”. Tutu het
Wêreldberoemde fisikus boikot Israel
Fisikus Stephen Hawking sal nie ‘n groot konferensie in Israel bywoon in Junie nie. Woensdag het Israeliese amptenare hom bygekom omdat hy ‘n boikot steun wat georganiseer is om teen Israel se behandeling van die Palestyne te protesteer. Die wêreldberoemde wetenskaplike het vroeër ingestem om die Israeliese Presidensiële konferensie by te woon, aangebied deur President
Diamantdiewe in Brussel vas na reuseklopjag
Die polisie het klopjagte in Brussel gedoen na ‘n dramatiese rooftog twee maande gelede by die land se hooflughawe waarin talle diamante gebuit is, het die Sudpresse-nuusagentskap berig. Altesaam 31 mense is in drie lande in hegtenis geneem. Een verdagte is in Frankryk vasgetrek, ses in Switserland en 24 in België, het die aanklaer, Anja
Arbeidsonrus in De Doorns dreig weer
Boere in De Doorns in die Wes-Kaap sal met die Food and Allied Workers Union (Fawu) vergader nadat die vakbond gekla het dat boere probeer om werkers te vervang met personeellede deur van arbeidsmakelaars gebruik te maak. Fawu het met ‘n volskaalse staking gedreig indien die saak nie opgelos word nie, het Eyewitness News berig
Siek bejaarde in jongste plaasaanval erg verniel
‘n Bejaarde man wat met sy gesondheid sukkel, is in ‘n plaasaanval naby Makwassie in Noordwes erg aangerand en aan sy ore rondgesleep, berig Beeld. “Hulle het gekom om my pa te vermoor,” het Martin Coetsee (66) se dogter, Mariska, Dinsdag gesê. Sy het volgens die dagblad verduidelik dat haar pa vermoedelik intussen ook ‘n
Lees verder: Siek bejaarde in jongste plaasaanval erg verniel
