Afrika-unie verwelkom offensief teen Rwandese Hoetoe-rebelle

Die hoof van die Afrika-uniekommissie, Jean Ping, het Woensdag die uitslag van die gesamentlike militêre operasie deur Rwanda en die DRK teen Rwandese Hoetoe-rebelle verwelkom. “Ons ondersteun die vredesproses wat in die Kongo aan die gang is. Ons is bly om te sê dat die oplossing wat aanvaar is om die krisis te hanteer in

Lees verder: Afrika-unie verwelkom offensief teen Rwandese Hoetoe-rebelle

Zimbabwe gaan $2 miljard van SAOG ontvang

Die SAOG oorweeg die belegging van 2 miljard Amerikaanse dollar in Zimbabwe se rekonstruksie, het Suid-Afrika se minister van finansies Trevor Manuel Donderdag gesê. Dit is baie minder as die 5 miljard Amerikaanse dollar wat Zimbabwe se eerste minister Morgan Tsvangirai meen nodig is om dié krisisverskeurde land weer op te bou. “Ek was teenwoordig

Lees verder: Zimbabwe gaan $2 miljard van SAOG ontvang

Mugabe wil Zim-dollar aan rand verbind

Zimbabwe sal dit oorweeg om die Zim-dollar te koppel aan die rand, maar gaan nie die rand as geldeenheid aanneem nie, het president Robert Mugabe gesê in ‘n onderhoud wat Donderdag gepubliseer is. “Ek kan nie sien dat ons die rand as ons hoofgeldeenheid aanvaar nie. Selfs in Sadu, die Suider-Afrikaanse doeane-unie het lede hulle

Lees verder: Mugabe wil Zim-dollar aan rand verbind

Onrus slaan oral uit

Soveel as 120 000 betogers het Saterdag Dublin se sentrale sakegedeelte tot stilstand gedwing oor die regering se streng maatreëls wat bedoel is om die eens welvarende ekonomie wat nou deur resessie bedreig word te stabiliseer. Die betogings het gekom ‘n dag ná die globale ekonomiese krisis gelei het tot nog ‘n politieke ongeval elders

Lees verder: Onrus slaan oral uit

Britse polisie maak reg vir ‘somer van woede’

Britse onluspolisie Die Britse polisie maak reg vir ‘n “somer van woede” terwyl slagoffers van die ekonomiese afplatting hulle tot die strate wend om te betoog teen finansiële instellings, het die Guardian gehoor. Brittanje se mees senior polisiebeampte, met die verantwoordelikheid vir openbare orde, vrees ‘n herhaling van die onluste van die tagtigerjare. Dié keer

Lees verder: Britse polisie maak reg vir ‘somer van woede’

Verregse Britse party is oppad na EU-parlement

Die Britse Nasionale Party is oppad om sy eerste setels te wen in die Europese Parlement hierdie jaar, is Gordon Brown gewaarsku. Senior Arbeiderspartyfigure het aan die eerste minister vertel dat hulle glo dat twee BNP-kandidate waarskynlik  na Brussel gestuur sal word, volgens die proporsionele kiesstelsel, het die Independent berig. Hulle is bekommerd dat die

Lees verder: Verregse Britse party is oppad na EU-parlement

Pat Buchanan gesels oor ras

Barack Obama sê ons moet ‘n gesprek hê oor ras in Amerika, dis billik. Maar hierdie keer moet dit ‘n tweerigting gesprek wees. Wit Amerika behoort gehoor te word, en nie net voor gepreek word nie. Hierdie keer moet die stille meerderheid se standpunte, griewe en eise gehoor word, en dit lyk as volg: Eerstens,

Lees verder: Pat Buchanan gesels oor ras

SA verkeer in ‘n resessie

Die nuutste BBP-data van Dinsdag het bevestig dat Suid-Afrika se ekonomie gekrimp het vir die eerste keer in 10 jaar, wat die kanse vergroot dat die reserwebank die rentekoerse kan verlaag voor die volgende geskeduleerde vergadering in April.

Die nuutste BBP-data van Dinsdag het bevestig dat Suid-Afrika se ekonomie gekrimp het vir die eerste keer in 10 jaar, wat die kanse vergroot dat die reserwebank die rentekoerse kan verlaag voor die volgende geskeduleerde vergadering in April.

Lees verder: SA verkeer in ‘n resessie

Pistorius buite gevaar

Die lemnaeler, Oscar Pistorius, is in ‘n bevredigende toestand ná ‘n bootongeluk op die Vaalrivier verlede naweek, het Gautengse polisie Woensdag gesê.

Die lemnaeler, Oscar Pistorius, is in ‘n bevredigende toestand ná ‘n bootongeluk op die Vaalrivier verlede naweek, het Gautengse polisie Woensdag gesê.

Lees verder: Pistorius buite gevaar

Goudbedryf verloor sy glans

ImageGoudproduksie in Suid-Afrika het in 2008 met 13,6% gedaal tot sy laagste vlak sedert 1922, het Suid-Afrika se kamer van mynwese Dinsdag gesê.

ImageGoudproduksie in Suid-Afrika het in 2008 met 13,6% gedaal tot sy laagste vlak sedert 1922, het Suid-Afrika se kamer van mynwese Dinsdag gesê.

Lees verder: Goudbedryf verloor sy glans